- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 China Marais Avenue, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fisherhaven Travellers Lodge bied gemaklike verblyf naby die Botrivier-lagune in Fisherhaven, 'n ideale area om die Overberg te verken. Hierdie rustige voorstad van Hermanus lê langs die Walviskusroete en is die tuiste van Suid-Afrika se enigste trop wilde Rooisand-perde. Die lodge is 11 km vanaf die sentrum van Hermanus en 4 km vanaf Benguela Cove Wynlandgoed.
Verblyf word aangebied in 4 rookvrye kamers, almal bo geleë. Die N1 en N2 en suite-kamers bevat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed, met 'n privaat badkamer met 'n stort. Die R43 en suite-kamer het 'n enkelbed, 'n privaat stortbadkamer en direkte toegang tot die gastekombuis en -sitkamer. Die Familie Suite bestaan uit twee slaapkamers, bied slaapplek vir drie gaste en sluit 'n badkamer met 'n hoekbad en stort, 'n aparte toilet en 'n TV in.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gedeelde eetarea, 'n poolkamer met braaigeriewe en 'n basiese kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Derek & Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 China Marais Avenue, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherhaven Traveller's Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 China Marais Avenue, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang