LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisherman's Cottage | LekkeSlaap
+27

Fisherman's Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Fisherman's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Francois K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K
Saam met vriende

Karaktervolle huisie. Goed ingerig. Sal weer daar bespreek.

Jolandie was baie vriendelik en hulpvaardig.

Anneke R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek en lekker rus in mooiste huis op Hondeklipbaai.

Die huis was baie mooi en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly en die ekstra moeite was besonders. Heerlike binnebraai. Die spieëls is net almal baie hoog, ons kort mense het bietjie gesukkel.

Louis E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Gesin met tieners

Lekker uitgerus.

Min sulke plekke in Suid-Afrika oor.

Andre L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met vriende

Fisherman's Cottage is 'n perfekte oornag vir 2 pare wat Hondeklipbaai beter wil verken.

Beste verblyf in Hondeklipbaai, naby alles, stapafstand van al die restaurante, selfs Sptitfire klip is 'n heerlike stappie weg. Die plek is baie netjies, beddens slaap heerlik, alle geriewe beskikbaar en die stoepie met die uitsig oor die baai het 'n fantastiese sundowner spot geword elke aand na 'n harde 4x4 roete!

Nico L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Die plek sien my weer!

Arnie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good and the TV programming was sorted ASAP.

Paying for housekeeping was worth every cent.

Nic C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou net daar slaap en vir aandete na 'n restaurant gaan.

Die advertensies meld dat daar meer as een restaurant op Hondeklipbaai is maar meld nie dat nie een in die blomseisoen oop sal wees na vieruur nie. Mense wat die plek nie ken nie behoort beter ingelig te word.

Elna M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Baie oulike huisie.

Skoon, netjies en mooi huisie om in te bly. Ligging is baie goed.

Derick T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T
Saam met vriende

Puik.

Sal hierdie plek weer besoek. Dit was perfek vir ons behoeftes.

Leon D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Beste vakansie ooit.

Lynette en Dirk het ons vakansie onvergeetlik gemaak met hierdie luukse en netjiese bestemming in 'n baie unieke dorpie. Ons sal weer kom kuier!

Fisherman's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Fisherman's Cottage
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVvdxR8NL0O8k0xulWzjvmXkUUmxPSaWAp9BBXmNs7A3Zh0h99o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 38 Main Road Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.317284862791 17.278725346475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!