Fisherman's Rest
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 15 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R960 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie lieflike visserskothuis beloof 'n bekoorlike vakansiewegbreek vir 6 gaste. Daar is geboë rietdakke, aantreklike afwerkings, 'n lieflike tuin en gerieflike toegang tot Bergrivier en plaaslike winkels.
Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed met bedkassies en leeslampies. Die volledige badkamer het 'n stort, groot Victoriaanse bad, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg gerieflike sitplek, 2 binnenshuise kaggels en 'n TV. DStv is ingesluit.
Die patio is 'n heerlike area waar jy kan onthaal. Daar is 'n ingeboude braai, oorgenoeg sitplek en 'n hangmat.
Die verblyf is troeteldiervriendelik en geskik vir kinders. Daar is 'n warmbad, boma en 'n swaaistel en trampolien vir kinders. Die verblyf het ook 'n 1,2 paaltjiesheining om troeteldiere veilig te hou.
Velddrif is 'n wonderlike bestemming vir visvang en duik, daar is 35 verskillende visspesies. Velddrif spog ook met eindelose, ongerepte strande langs die bergriviermonding met 127 spesies watervoëls en 97 ander voëlspesies.
Slaapplek
’n Bespreking by Fisherman's Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Gregory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Jaar gelys 8
Ligging
- Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom