Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamant Self-Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Odette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Flamant Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanette S

Rustige, oulike, mooi plekkie.

Ons het baie lekker gebly, jammer dit was net 'n naweek. Baie mooi, netjies, skoon, goeie ligging, alles was perfek, ons het net 'n groot spieël gesoek. As ek nou iets negatief moet sê. Sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, Hanette. Bly julle het julle tyd by Flamant geniet.

Flamant Self-Catering
Fj K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj K
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gekuier, stil en rustig.

Dit is regtig 'n pragtige plekkie, skoon, netjies, modern met al die nodige. Gasvryheid ontvang en selfs vir die kinders 'n bederfie gelos. Sal vir seker in die toekoms weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

FJ, ons waardeer jou terugvoering opreg. Bly julle het die tyd by Flamant geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.

Flamant Self-Catering
Yolande F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, mooi ingerigte selfsorg woonstel met pragtige uitsig op die Bergrivier.

Ons het heerlik gebly. Plekkie is pragtig en smaakvol ingerig! Sal graag weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

Ons waardeer jou terugvoering opreg, Yolande. Hoop om julle vorentoe weer te verwelkom.

Flamant Self-Catering
Manerva J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manerva J
Saam met vriende

Outstanding!

Flamant Self-Catering is one of the best places we've encountered. The owner Odette was there when we arrived. The place is a real gem! Value for money, clean, beautiful inside, everything at your fingertips and lots of beautiful artwork inside. The host. Oulik! She even sent us the loadshedding times. Nearby beautiful scenery and friendly people. We will definitely go back and will recommend this place to our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

Thank you so kindly for your beautiful review of Flamant. Really grateful that you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you again in the future!

Flamant Self-Catering
Tranchia C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tranchia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi uitsig, akkommodasie was puik.

Was awesome! Gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

Inniglike waardering vir julle terugvoering!

Flamant Self-Catering
Carin L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Flamant verblyf was 'n heerlike ervaring. Die woonstel was baie skoon, netjies en gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamant Self-Catering se terugvoer

Inniglike waardeering vir julle terugvoer. 🙏

Flamant Self-Catering
Sonette E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Rustig, skoon, goed ingerig en goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende verblyf met baie goeie vriende.

Flamant Self-Catering is een van die beste plekkies wat ek nog ooit besoek het. Die plekkie is baie gemaklik en in 'n baie goeie omgewing. Ek is mal oor die uitsig en sal definitief weer 'n besoek gaan aflewer. Baie dankie aan Flamant en Tannie wat so mooi na ons gekyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506316377d9c8b84676fff2ec8f87906f1d745cddbcf1642c2cee5591016dc4b9b72b72f4decddea4cb441f7fbf1dc34169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Waterkant Street Kingfisherheads 3 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.786694300411 18.188975392641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem