Flamant Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Odette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Hanette S - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, oulike, mooi plekkie.
Flamant Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, Hanette. Bly julle het julle tyd by Flamant geniet.
Fj K - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier, stil en rustig.
Flamant Self-Catering se terugvoer
FJ, ons waardeer jou terugvoering opreg. Bly julle het die tyd by Flamant geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.
Yolande F - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, mooi ingerigte selfsorg woonstel met pragtige uitsig op die Bergrivier.
Flamant Self-Catering se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoering opreg, Yolande. Hoop om julle vorentoe weer te verwelkom.
Manerva J - Nov 2023
Algehele gradering
Outstanding!
Lees meerFlamant Self-Catering se terugvoer
Thank you so kindly for your beautiful review of Flamant. Really grateful that you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you again in the future!
Tranchia C - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en baie mooi uitsig, akkommodasie was puik.
Flamant Self-Catering se terugvoer
Inniglike waardering vir julle terugvoering!
Carin L - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Flamant Self-Catering se terugvoer
Inniglike waardeering vir julle terugvoer. 🙏
Sonette E - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cynthia S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende verblyf met baie goeie vriende.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom