Flamingo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-weg 18D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Flamingo is in die prentjiemooi voorstad Table View in Kaapstad. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea. Gaste kan lekker in die swembad afkoel of om die losstaande braai kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamingo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- South-weg 18D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-weg 18D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12