Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo's Place 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamingo's Place 3 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit kan die ideale opsie vir 'n klein gesin wees wat graag die Weskus wil verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet.

Buite is daar 'n stoep en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die kompleks se 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek. Die verblyf is stapafstand vanaf die hoofstrand, restaurante en supermarkte.

Slaapplek

’n Bespreking by Flamingo's Place 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Flamingo's Place 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Berber Verdoes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo's Place 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375cb7061503700eb8b6afa22bb260581859a5953438758a4c861a89a4f6f573e561ce1f75a2ac7139b983eca65d14a1c9a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.092101224116 18.033049852779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem