Flamink Beach View Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecillie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ursula F - Des 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Thank you dearest Ursula for taking the time to craft this lovely review for me. It was an absolute honour and pleasure hosting you and your friends. I will always welcome you back.
Brian A - Nov 2023
Algehele gradering
Would love to go back!
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Thank you Brian for your review and your lovely note on your departure.
"What a fantastic place this was!"
You are always welcome back.
Lauren G - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Dankie liewe Lauren vir jou 5/5 resensie, beteken werklik baie vir my. Kom kuier asb gou weer!
Shani R - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer liewe Shani, dit was 'n voorreg om jou en jou vriendinne te huisves. Dankie dat julle Flamink oorweeg het vir julle kuiertyd in Paternoster!
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful, amazing.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Hi Pieter!
Julle was besonderse gaste, baie dankie vir die ontmoet! Ek bespreek weer Flamink vir jou, met groot graagte. Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer.
Hou asb kontak.
Goed gaan!
Demetre L - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was nou presies die rusplek wat ons nodig gehad het met 'n see-uitsig as bonus.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Baie dankie, Demetre vir jou mooi resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle in Flamink te kon akkommodeer.
Groete C
Tania S - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklike, skoon en netjiese verblyf. Foto's korrek.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Tania, dit word opreg waardeer. Dankie dat julle kom kuier het! Kom kuier asb gou weer.
Antoinette H - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoer Antoinette! Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Cecillie
Virgil V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties en sal definitief die plek aanbeveel. Vriendelik en behulpsaam.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Virgil! Dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom terug by Flamink!
Elistha K - Feb 2023
Algehele gradering
'n Heerlike kuier saam met vriende in 'n stukkie paradys.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Dankie Elistha vir jou 5-ster terugvoer. Dankie ook dat jy en jou vriende sulke oulike gaste was. Julle is enige tyd weer welkom.
Marquin C - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en intiem.
Flamink Beach View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marquin, dit was 'n voorreg om julle in Flamink te kon akkommodeer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeduikerstraat 15, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap