Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat sekere dele van die huis via trappe bereik word en dit dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die eenheid het 'n septiese tenk en daarom word niks behalwe toiletpapier toegelaat in die toilette nie. 'n Geblokkeerde septiese tenk sal 'n rekening vir die gas tot gevolg hê.
Gaste mag nie in die eenheid of by die braai rook nie.
Glas-items mag nie by die swembad gebruik word nie.
Die vuurput en braaigeriewe moet geblus word wanneer gaste daarmee klaar is.
Geen troeteldiere word op die beddens of meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Louw Wepener Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d23817e03b58f64bb743846c9fcabfecb837f8d3fecdfd76ace9b978a85be86c52e603da50650ce65268fbd82d05b1e0cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 26 Louw Wepener Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.016502478394 22.780100187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang