Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flops Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Flip Flops Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Expectations met!

Hosts were friendly, well-equipped apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, privaat en gasvryheid.

Plek is mooi skoon en modern. Ons het die tyd baie geniet. Perfek vir 'n paar dae saam met jou ander helfde. lewer puik kliëntediens en sy vriendelikheid laat mens sommer baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki H
Enkelreisiger

Baie modern, netjiese eenheid. Net wat jy nodig het wanneer op vakansie.

Wat 'n ongelooflike lekker tydjie by Flip Flops Villa. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops Villa se terugvoer

Beste Nikki,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dis altyd lekker as ons 'n 5 ster gas het wat kom kuier.
Mooibly, Japie & Corinda

Flip Flops Villa
Lené G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lené G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne, luukse woonstel met 'n see-uitsig.

Dis die mooiste, moderne woonstel met 'n see-uitsig! Dis skoon, gemaklik en jy het niks meer nodig as wat daar reeds is nie. Dis stapafstand van die see en daar is verskeie paaie om te volg. Bespreek jou wegbreek nou, jy sal nie spyt wees nie. Baie vriendelike diens en gasvryheid van die eienaar ontvang. Ons sal julle beslis weer sien, Flip Flops Villa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Japie is 'n wonderlike gasheer, het ons alles vertel wat rondom Yzerfontein te sien is, maar ongelukkig kon hy nie die weer voorspel nie aangesien ons blomme wou kyk en dit het toe die heeltyd gereën. Kamer en alles daarin was skoon en netjies en van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops Villa se terugvoer

Dis was n groot voorreg om sulke mooi en gawe mense te kon akkommodeer. Die kamer was baie skoon vir ons nagelaat. Julle was vyf ster gaste. Kom gerus weer kuier. Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Japie

Flip Flops Villa
Lynette R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful tranquil setting.

Loved every minute, especially going to sleep with the sound of the sea to listen too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek met my beter helfte.

Baie luuks, eenvoudig en netjiese ateljee. Uitstekende kliëntediens. Sal beslis weer besoek. Veilig en peaceful, perfek vir 'n wegbreek van 'n besige lewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops Villa se terugvoer

Beste Regan,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet in die pragtige Yzerfontein by ons.
Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Mooi bly
Japie en Corinda

Flip Flops Villa
Oswald W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spontaneous break away.

Japie and his wife were amazing hosts. We arrived quite late on Friday afternoon having to drop the kids off at their grandparents first, and haven't eaten anything all day. We were surprised with a world-class "thrown-together" platter and a bottle of wine. What a way to start the weekend. The Villa is beautiful and all the details are exceptional. Only negative I can think of is that we now measure every other experience against the benchmark set by Flip Flops Villa. We can't wait to visit you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops Villa se terugvoer

Thank you Oswald for all the kindness and review. You were 5-star guests.
We hope you come back soon.
Greetings
Japie and Corinda

Flip Flops Villa
Vanaf
R989
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R989
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R989
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91beb0753bc8a81131a46859aceada5a4d8699d602052cb1acf77216613176d1285f8ede0d6191098de3f24b98a5f89c500f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R989 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 179 Dassen Eiland Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.3691982 18.1714846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem