6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 174 Boekenhout Avenue, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fonteine Park Selfsorgwoonstel is in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai geleë. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Op die eerste verdieping het die eerste slaapkamer 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is op die grondvloer geleë en is toegerus met basiese selfsorgtoebehore.
Die sitkamer en eetkamer spog met oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak op die grondvloer.
Die kompleks bied 'n swembad, tennisbaan, wassery en is naby 'n superette.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 174 Boekenhout Avenue, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Fonteine Park Self-Catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
174 Boekenhout Avenue, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang