LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fonteintjies | LekkeSlaap
+60

Fonteintjies

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Fonteintjies
Selfsorg.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

- Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring, en nie die badhanddoeke op die strand gebruik nie.
- Let wel dat voertuigtoegang tot Vleesbaai se strande beperk is en dat slegs voetgangers toegelaat word.
- Gaste kan by die gashere navraag doen oor die huur van 'n privaat sjef.
- Let op dat 'n grondpad na die huis lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23 Fransmanshoek, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d0d14811eec30156b36a857e1e4210e64ecda1ea5014d8cfb2b6f24054ac87da035d8355523d150b92ba7627dcaec92184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Erf 23 Fransmanshoek Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.302881 21.932135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!