Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Footprints bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis waar 8 gaste kan slaap. Die huis is op 'n landgoed in Witsand geleë en net 'n kort ent se stap na 'n strand op die oewer van die Breederivier en 2 km vanaf die hoofstrand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 1 slaapkamer wat 'n en suite-badkamer het en daar is 1 gesinsbadkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die Breederivier. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en hul skuifdeure lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die kloof. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis met 'n ingeboude braai in die kombuis en 'n braai op die stoep. Gaste kan maaltye in die kombuis geniet, veral in die winter as die vuur die hele leefarea verhit. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die tafel in die eetkamer en op die stoep het elk sitplek vir 8 gaste.

Na 'n dag van son, see en sand, kan gaste by die huis gaan ontspan om die vuur, die sonsondergang geniet en en 'n besoek van die inwonende uile aanskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Footprints sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Footprints
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70ff99e5c9ce3f52dfda992b48ec80a3ad2c59c7cc9593fd8f4234178215fd86efc0b3c50da4c329a5760de7ab4acc4c36d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 La Riviere Estate Off R324 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.395274774452 20.831760629531