LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Footprints Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+22

Footprints Holiday Accommodation

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Okt 2020 tot 15 Des 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hibiscus-straat 24, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R525 R450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Footprints Holiday Accommodation is in Hibiscus-straat net 400 m vanaf Margate se hoofstrand. Dis ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende op soek na 'n gerieflike, sentrale ligging in dié gewilde vakansiebestemming met sy talle winkels, restaurante en doendinge.

Daar is 2 selfsorg-eenhede, Hoop en Geloof, albei met sleeperhout-meubels.

Hoop is 'n semi-enkelwoonstel met 'n kombuis, slaaparea, sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea.

Geloof het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eetarea en sitarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hibiscus-straat 24, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R525
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
was R525
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hibiscus-straat 24, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEoOF5Vtt1np0HHfiAIoLKBn3zY8K6A02R55tFZzkJyY4q0qI5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R525, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 5) 24 Hibiscus Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.8605397 30.3690503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!