Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustic-pad 1, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat deur tuine met 'n welige woud-atmosfeer omring is. Dit is in Kaapstad, naby Tafelberg, geleë. Dié kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir paartjies of individue wat op soek is na rustige verblyf.

Hierdie oop en lugtige kothuis het 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n glasdeur wat na die tuin lei. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is langs die leefarea en dit is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek en dit lei na die tuin met buitesitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Forest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Forest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 72

Jaar gelys 8

Ligging

  • Rustic-pad 1, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustic-pad 1, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536c51f9430a55ff84ed258917fdb305a6f65deda012e7c899baf8d855896829aa641bce3daa029f98e3438a1b3c0c9805d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Rustic Road Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9401669 18.4008373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem