LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Feel | LekkeSlaap
+63

Forest Feel

Forest Feel
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopende avonturiers en sakereisigers. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en is ingerig met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n lessenaar en 'n mikrogolfoond om kos in warm te maak. Die kamer is semi-selfsorg en het 'n kombuisie. 'n Bababedjie vir 'n kind onder 2 jaar kan op versoek voorsien word.Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel. Let asb. daarop die kamer nie troeteldiervriendelik is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbytgraan, vars vrugte, melk, koffie en tee. Neem asb. kennis: dit is 'n basiese selfsorg-eenheid met 'n kombuisie. 'n Mikrogolf is beskikbaar om klein maaltye warm te maak en daar is 'n yskassie. Daar is ook 'n klein, draagbare braai in die tuin. Die kamer kan skoongemaak en die beddegoed geruil word. Die bogenoemde moet vooraf gereël word indien gaste langer as 5 nagte gaan oorslaap. Alarmstelsel Volledigew DStv

Huisreëls

Let asb. daarop dat inkloktyd tussen 17:00 en 18:00 is. Die deposito is voor die inklokdatum betaalbaar. Let asb. daarop dat reëlings persoonlik getref moet word indien 'n gaste vanaf 15:00 wil inklok. Die uitkloktyd is tussen 11:00 en 12:00. Alle gaste wat laat inklok (na 20:00) moet 'n boete van R150 betaal indien dit nie vooraf met die instansie gereël is nie. Absoluut geen besoekers of troeteldiere word toegelaat nie. Persoonlike besittings moet verseker wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtys5fwlax19quJuRHsbWvLq1GMUXcldstm5BpYaakedn7N5iJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag(plek vir 2) 40 5 1 5 52 Arbour Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-18:00 11:00 -33.941774858177 22.457299447065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!