- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Rest is in 'n klein sekuriteitskompleks in Somerset-Wes geleë.
Forest Rest bied 2 luukse eenhede. Eenheid 1 beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer, en -kombuis en 'n aparte slaapkamer en 'n badkamer. Eenheid 2 is 'n ateljee-eenheid en beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -kombuis, -slaapkamer en 'n aparte badkamer.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenhede het koningingrootte-beddens, en suite-badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kluis, waaier, TV met DStv en WiFi. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dié eenhede het elk 'n privaat stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar reg voor elke Eenheid. Gaste kan van die swembad gebruik maak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar teen addisionele koste.
Forest Rest is in 'n rustige omgewing en is ideaal geleë om die omliggende wynlandgoed en strande te verken. Daar is verskeie ander besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos die verskeie gholfbane, restaurante en winkelsentrums, asook die Helderberg Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 6
Ligging
- Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in La Sandra Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18