+43

Forever Blue

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Nov 2025 tot 11 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forever Blue bied knus verblyf in St. Helenabaai met 'n asemrowende uitsig oor die hawe, baai en omliggende landskap.

Gaste kan tussen 2 privaat eenhede kies, elk met sy eie ingang en veilige parkeerplek. Die eenhede is deftig ingerig en het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte.

Elke eenheid se kombuis is met noodsaaklike toebehore, 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n alarmstelsel.

Forever Blue bied 'n verskeidenheid maaltyd-opsies, insluitend ontbyt, ligte etes en aandetes, wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die verblyf is eko-vriendelik en gebruik sonkrag.

Gaste kan op die nabygeleë strand ontspan, van Augustus tot November die walvisse en hul kalfies in die baai dophou en in die lente is daar pragtige veldblomme om te aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charles V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value, excellent hosts. When we arrived, we were met by Linda who runs Forever Blue, personal welcome. Room on the first floo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Jeffrey B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, ligging is goed, geen geraas. Lekker view oor die see. Die tyd was baie aangenaam. Linda, die eienaar, is baie vriendelik, gasvry en behul...
Sien meer
Nov 2025
Denver H
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely superb. 10/10! 100%. The accommodation was absolutely superb. Perfectly located, superbly and tastefully appointed. The owne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal Forever Blue enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is fantasties en die geriewe is silwerskoon.
Okt 2025
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Linda is baie gasvry en die uitsig is puik. Baie netjies en goed ingerigte plekkie.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forever Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e74486c824e904942578e0920b35bf2b409e7fbe25c53f7af82597b0efecbd5edaa03905b6faad1d19d0c2092d6ac2b9867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 10 Compass Close Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.737508 17.999668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang