Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Canyon, A Forever Resort

Oord
3 Ster-Eenheid (SCD2) met slaapplek vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R1 555
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet met 1 slaapkamer met lugversorging en dubbelbed. Badkamer het stort, bad en toilet. Kombuis ten volle toegerus met tweeplaatstoof, geen oond, asook mikrogolfoond, yskas asook twee kuipstoele en 'n TV. Daar is 'n ontbythoekie, motorstaanplek en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Al die tariewe is per nag tensy anders vermeld. Let asb. op dat besprekings vir binneseisoen en spitsseisoen volgens minimum datums soos in die tabel gemaak moet word.

Huisreëls

Indien 'n bespreking verleng word, sal die ekstra dae gekwoteer word volgens tariewe van die spesifieke dag.
Indien gaste nie inklok op die eerste dag van die bespreking soos oorspronklik bespreek nie sonder om ons in kennis te stel nie, sal die res van die reeds betaalde dae nie gehou word nie.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat, slegs gidshonde.
Indien jy laat sal arriveer, gee asb. kennis vooraf daaroor, enige laat uitklok moet vooraf gereël word, anders sal 'n tarief gehef word.
Tarief sluit slegs een motor in. Daar moet betaal word vir ekstra motors.
Indien gaste vroeër uitklok a.g.v onplesierige weer of enige ander rede, sal gelde nie terugbetaal word nie. Spesiale omstandighede sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
3 Ster-Eenheid (LCS2) met slaapplek vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R1 660
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet met 1 slaapkamer met lugversorging asook 2 enkelbeddens. Badkamer het stort, bad en toilet. Kombuis ten volle toegerus met tweeplaatstoof, geen oond, asook mikrogolfoond. Sitkamer met twee kuipstoele en 'n TV. Daar is 'n ontbythoekie, motorstaanplek en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Al die tariewe is per nag tensy anders vermeld. Let asb. op dat besprekings vir binneseisoen en spitsseisoen volgens minimum datums soos in die tabel gemaak moet word.

Huisreëls

Indien 'n bespreking verleng word, sal die ekstra dae gekwoteer word volgens tariewe van die spesifieke dag.
Indien gaste nie inklok op die eerste dag van die bespreking soos oorspronklik bespreek nie sonder om ons in kennis te stel nie, sal die res van die reeds betaalde dae nie gehou word nie.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat, slegs gidshonde.
Indien jy laat sal arriveer, gee asb. kennis vooraf daaroor, enige laat uitklok moet vooraf gereël word, anders sal 'n tarief gehef word.
Tarief sluit slegs een motor in. Daar moet betaal word vir ekstra motors.
Indien gaste vroeër uitklok a.g.v onplesierige weer of enige ander rede, sal gelde nie terugbetaal word nie. Spesiale omstandighede sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
4 Ster-Eenheid (LCS4) met slaapplek vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R2 205
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet met 2 slaapkamers. Elke kamer beskik oor 2 enkelbeddens, en slegs 1 kamer het lugversorging. Badkamer het bad, stort en toilet. Kombuis ten volle toegerus met ontbythoekie en TV. Motorstaanplek en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Al die tariewe is per nag tensy anders vermeld. Let asb. op dat besprekings vir binneseisoen en spitsseisoen volgens minimum datums soos in die tabel gemaak moet word.

Huisreëls

Indien 'n bespreking verleng word, sal die ekstra dae gekwoteer word volgens tariewe van die spesifieke dag.
Indien gaste nie inklok op die eerste dag van die bespreking soos oorspronklik bespreek nie sonder om ons in kennis te stel nie, sal die res van die reeds betaalde dae nie gehou word nie.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat, slegs gidshonde.
Indien jy laat sal arriveer, gee asb. kennis vooraf daaroor, enige laat uitklok moet vooraf gereël word, anders sal 'n tarief gehef word.
Tarief sluit slegs een motor in. Daar moet betaal word vir ekstra motors.
Indien gaste vroeër uitklok a.g.v onplesierige weer of enige ander rede, sal gelde nie terugbetaal word nie. Spesiale omstandighede sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
4 Ster-Eenheid (LCD4) met slaapplek vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R2 860
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet met 2 slaapkamers. Hoofslaapkamer het dubbelbed en lugversorging. Ander kamer het 2 enkelbeddens. Badkamer het bad, stort en aparte toilet. Kombuis ten volle toegerus. Oopplan-leefarea, eetkamer met tafel en 4 stoele, TV en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Al die tariewe is per nag tensy anders vermeld. Let asb. op dat besprekings vir binneseisoen en spitsseisoen volgens minimum datums soos in die tabel gemaak moet word.

Huisreëls

Indien 'n bespreking verleng word, sal die ekstra dae gekwoteer word volgens tariewe van die spesifieke dag.
Indien gaste nie inklok op die eerste dag van die bespreking soos oorspronklik bespreek nie sonder om ons in kennis te stel nie, sal die res van die reeds betaalde dae nie gehou word nie.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat, slegs gidshonde.
Indien jy laat sal arriveer, gee asb. kennis vooraf daaroor, enige laat uitklok moet vooraf gereël word, anders sal 'n tarief gehef word.
Tarief sluit slegs een motor in. Daar moet betaal word vir ekstra motors.
Indien gaste vroeër uitklok a.g.v onplesierige weer of enige ander rede, sal gelde nie terugbetaal word nie. Spesiale omstandighede sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
4 Ster-Eenheid (SCD6) met slaapplek vir 6 gaste
Vanaf
Vanaf R3 825
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 4 stapelbeddens. Oopplan-sitkamer/eetkamer met 'n TV. Die badkamer het 'n stort en bad. Kombuis is ten volle toegerus met mikrogolfoond en yskas. Stoep met braaiplek. Akkommodeer maksimum van 2 volwassenes en 4 kinders onder 13 jaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Al die tariewe is per nag tensy anders vermeld. Let asb. op dat besprekings vir binneseisoen en spitsseisoen volgens minimum datums soos in die tabel gemaak moet word.

Huisreëls

Indien 'n bespreking verleng word, sal die ekstra dae gekwoteer word volgens tariewe van die spesifieke dag.
Indien gaste nie inklok op die eerste dag van die bespreking soos oorspronklik bespreek nie sonder om ons in kennis te stel nie, sal die res van die reeds betaalde dae nie gehou word nie.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat, slegs gidshonde.
Indien jy laat sal arriveer, gee asb. kennis vooraf daaroor, enige laat uitklok moet vooraf gereël word, anders sal 'n tarief gehef word.
Tarief sluit slegs een motor in. Daar moet betaal word vir ekstra motors.
Indien gaste vroeër uitklok a.g.v onplesierige weer of enige ander rede, sal gelde nie terugbetaal word nie. Spesiale omstandighede sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 220 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWEzMDg0LWE4MDMtNGM2ZS04ZTc4LWNiODViNzk2ZjlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.58224 30.77031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem