Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Canyon, A Forever Resort

Oord

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 75 resensies vir Blyde Canyon, A Forever Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mmabatho T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mmabatho T
Enkelreisiger

Beautiful surroundings but dirty rooms.

The apartment was unbearably filthy, which completely ruined my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna C
Gesin met tieners

Die oord self is lekker, die personeel by ontvangs baie vriendelik, maar die restaurantondervinding sleg.

Ongelukkig kan ek nie dieselfde sê van die restaurant nie. Baie teleurgesteld met hulle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald Burger B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald Burger B

Pragtige plek, baie goeie ligging, maar nie meer so goed instandgehou nie.

Blyderivier Resort is 'n baie mooi plek, baie mooi akkommodasie, maar ek bespeur dat die bestuur die plek begin verwaarloos en dat "quality control" verslap het. Miskien het dit te doen met die feit dat ek op 'n Sondagmiddag ingeboek het. Om 'n voorbeeld te gee, die putt-putt baan kort ernstige instandhouding en ten minste kon die werkers dit ten minste daagliks skoon blaas met 'n leaf blower, maar in my opinie word dit dalk net een dag in die week gedoen. Daar is ook 'n paar ander klein jakkalsies waaraan die bestuur sal moet aandag gee om te verhoed dat die oord dieselfde pad as Eskom loop. Dit gesê, die ligging is puik, die uitsigte is fantasties, genoeg wandelpaaie (wat ek weens tydbeperkinge nie kon stap nie). Daar is baie om te doen, dit is 'n baie mooi oord en ek was spyt ek kon net een nag daar oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Omgewing pragtig, staproetes n moet, restaurant tops!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca D
Gesin met klein kinders

The best ever.

Good service ever and kind staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The stay was lovely and I enjoyed the horse riding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D T M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus D T M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en vir uitstappies.

Van die geriewe kort opknapping soos bv die putt-putt-baan. Die winkel is goed toegerus. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons vermis wel 'n bottel gin en n bottel whisky. Die uitstaande negatief is die lastige bobbejane. Iemand gaan nog seer kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gewees.

Enkel akkommodasie baie klein, en matte stink in kamer. Bobbejane is 'n groot probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Gesin met tieners

Uitstekend.

Derick by ontvangs het uit sy pad gegaan om ons te akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheralee C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheralee C
Gesin met tieners

Location, location, location. Awesome sights, views are incredible. Grounds are well kept, cottage was clean although the cupboards smelt musty and the shower head needed to be cleaned.

Lovely facilities for very active individuals and even for the not so fit. I managed the easy hike and enjoyed the view points dispite being overweight and unfit. Something for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sybrand C
Gesin met klein kinders

Minder lekker as wat ons verwag het vir die geld.

Stort was in slegte orde. Geen 'ekstras' wat ek sou verwag nie, byvoorbeeld gewone snybord het ontbreek. Personeel was vriendelik en het gou gereageer op lig wat gloeilamp gekort het en ekstra handdoeke gebring. Die webtuiste bied bootritte aan, maar by navraag is dit by Swadini (90km weg) die restaurant kry nul sterre, die diens was verby sleg. Kos was redelik en die pryse ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bros V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bros V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis.

Enige iemand kan dit maar op hulle lysie sit as 'n plek om te gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stickling J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stickling J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pefrect getaway

We really enjoyed our stay, the view from the upper viewpoint is simply outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike plek vir aktiewe en onaktiewe reisigers.

Selfsorgverblyf is van beste gehalte. Toegang tot ongelooflike uitsig in die natuur. Wandelroetes is goed aangedui en bied onvergeetlike ervarings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige oord. Pragtige uitsig oor die Canyon. Restaurant fasiliteite in die oord is uitstekend.

Dis pragtig daar, heerlik gebly, behalwe vir mense in chalets oorkant waar ons tuisgegaan het wat regdeur die nag lawaai het en ons uit die slaap gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spent 3 unforgettable nights in this beautiful resort.

Truly a wonderful resort with very friendly and helpful staff. The quiet setting with exquisite sun rises is a photographers dream. So sad to be back in the mad rush after the relaxing time spent at Blyde Canyon Forever Resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel L
Gesin met tieners

Awesome naweek.

Dit was ’n fantastiese naweekwegbreek met die mooiste plekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna J
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek. Was so rustig in die mooie omgewing.

Daar is so baie om te doen. Ons kon die kinders besig hou van die oggend tot die aand. Vreeslike mooi en maklike staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike onoortreflikheid.

Die natuurskoon is asemrowend en laat jou sprakeloos op die randjie van verwondering. Die afsondering verseker 'n verfrissende wegbreekkans van die alledaagse harwar en gun jou die geleentheid om 'n gehalte tydjie saam met 'n geliefde te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Saam met vriende

Natuurryke vakansie.

Baie rustige atmosfeer. Lekker uitdagende staproetes met fantastiese uitsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J
Gesin met klein kinders

Dis elke keer baie lekker daar!

Vriendelike mense! Ek het 'n groter huis gekry met geen ekstra kostes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdeline M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdeline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Relaxing palace to be at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met tieners

Rustig en netjies.

Baie netjies en goed ingerig. Personeel is vriendelik. Baie mooi uitsig na die drie rondawels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Le Roux R
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good but the baboons are problematic.

They will have to get rid of the baboons. There was a big one loitering around the chalets. Got into our kitchen once. It clearly has become accustomed to looking for food in the resort rather than in the veld. It is a matter of time before it attacks someone. I think kids are especially vulnerable and it can maim a kid easily. All it takes is a kid stumbling into a kitchen where the baboon came through a window. If it is in any way trapped or struggling to get out it will turn on the child. If I were in charge of the resort I would definitely get rid of them. We were always worried about any open window. Not nice especially when it is warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlamulo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlamulo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was fully satisfied with your services.

May you please have more horses, so that it can accommodate more people for horse riding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in die natuur.

Verblyf was lekker. Slegs die slaapkamers van die selfsorgeenhede se gordyne is privaat. Die kombuis kyk uit op die slaapkamer, geen privaatheid. Almal kan van daar tot in jou slaapkamer sien as jou kombuis se binnedeur oop is. Forever Resort moet asb. alle eenhede se gordyne vervang met dikker private gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna M
Gesin met tieners

Goed versorgde, netjiese verblyf.

Die oord is goed versorg met mooi grasperke en skoon swembaddens. Ons chalet was baie skoon en die bed was van goeie gehalte, ons het heerlik geslaap op die matras, ook goeie linne. Die uitsig op die Drie Rondawels was ongelukkig swak a.g.v. bewolktheid. Ons ontbyt in die Kadisi restaurant was baie lekker. Ons sal vir seker weer gaan, was net 1 aand daar, maar dit sal lekker wees om daar te ontspan vir so 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosetta C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosetta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon, rustig en veilig.

Ons verblyf was heerlik. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Dis rustig en baie netjies. Selfs die winkel het my beïndruk. Sal 'n onderdak warm swembad geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Gesin met klein kinders

Asemrowende mooi omgewing.

Lekker geslaap en nog lekkerder gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vyver K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vyver K
Saam met vriende

Mooi skoon en netjies, maar onderhoud word nodig.

20 jaar terug was dit een van die topbestemmings in die land, maar die onderhoud wat aan so 'n plek nodig is, word nie gedoen nie. Dit lyk of slegs noodonderhoud gedoen word. Maar nog steeds baie aangename ervaring maar tog duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seleka R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seleka R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm fully satisfied with the hospitality received from Blyde Canyon, A Forever Resort.

We enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met tieners

Sal beslis weer besoek.

Alles mooi skoon, het verblyf geniet. Rustig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula R
Gesin met tieners

Best view of 3 Rondavels.

Fabulous safe place. All amenities for self-catering were met. Fabulous views. Kids playground fabulous.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste uitsig op die Drie Rondawels.

Fantastiese, veilige plek. Alle geriewe vir selfsorg is aan voldoen. Lieflike uitsig. Speelarea vir kinders is great.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcellus G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcellus G
Gesin met tieners

Great getaway or "Base Camp" visiting the Blyde River area.

Coming from Belgium on a road trip through Kruger Park and the Blyde River area, we were rather nervous travelling the area but the directions were spot on and easy to follow. Check in and out - smooth, efficient and friendly accommodation - clean and well stocked. Restaurant with buffet breakfast and dinner was very good and the staff kind and helpful. And the laundry service/facility was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezekiel N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ezekiel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable experience.

Wonderful place with very friendly staff, quiet and peaceful place. Restaurant food poor and pricey. Would appreciate if you can separate large groups from individual travellers diners and breakfasts, no private moments, too noisy. All in all, beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Baie netjies, goed toegerus met alles wat nodig is en meer met lieflike omgewing.

Eenhede was baie netjies en baie goed toegerus met selfs onverwagse paar ekstras. Die ligging van die oord kan nie beter nie. Ongelooflike uitsig oor 3 rondawels. Al probleem was dat ons ongelukkig nie langer kon bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly, maar die bobbejane was soms lastig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Christina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna Christina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful scenery, a must once in a lifetime.

The accommodation could be better for the amount you pay. The light bulbs was not working. Why not a double bed in one of the bedrooms if its a couple?. TV channels unacceptable, as well of poor quality. No bread toaster and after request one, got another dysfunctional one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Good day Ans,

Thank you so much for the review. We will attend to all the problems encountered during your stay with us. Please accept our sincere apology. Giving us the information assists us in rectifying problems and improving our service.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Patrizia R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrizia R
Saam met vriende

Very nice place to stay.

The park with all these cottages is very clean and beautiful. We had a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, net die aanhoudende kragonderbrekings was 'n probleem en die beskikbaarheid van kommoditeite soos ys en basiese voedsel was 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met vriende

Genotvol.

Ons het dit baie geniet natuurskoon was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truida C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Pragtige plek, mooi skoon en goed opgepas. Vriendelike mense en daar is baie om te doen. Staproetes was iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elro R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rendani M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani M
Gesin met klein kinders

Excellent destination.

The whole family enjoyed and we would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met vriende

Absoluut fantasties! Baie mooi, stil, skoon en veilig. Uitstekende oord.

Pragtige uitsig en staproetes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay and enjoyed it a lot! Good service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Benjamin D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig.

Die eenhede was goed ingerig, en baie netjies. Waar ek dink hulle kan verbeter is om die matte uit te haal, dis grillerig en die kamers het 'n muwwerige reuk, na dag twee kom mens dit nie meer so agter nie, maar dit is vir seker nie 'n lekker eerste indurk nie. Ek het my dood gegril vir die kombers ook, ons almal weet komberse word nie altyd gewas na elke gas nie. Die beddegoed is bietjie dated. Ek moes die heeltyd met een van daardie armkaartjies om my arm hê, dit het vir my bietjie OppiKoppi gevoel. Ons wou dit nie die heeltyd om my arm dra nie, want ons is by 'n reservaat nie by 'n Rock Show of 'n Fees nie. Dis 'n baie simpel ding om te dra tydens jou vakansie. Verder het ons dit baie geniet, die personeel by ontvangs was ongelooflik vriendelik, als verder was amazing ons het ons tyd baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo R
Gesin met tieners

Asemrowende natuurskoon met gemaklike verblyf.

Ons het ons kuiertjie baie geniet en die oord is baie netjies. Die 2 slaapkamer selfsorg-eenheid is gerieflik en ons het heerlik gebly. Die oord is baie goed geleë met pragtige natuurskoon en besienswaardighede in die omgewing. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Ray C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ray C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

Very calm and peaceful except for the monkeys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Faan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Faan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ligging.

Waar kry 'n mens mooier natuur skoonheid en ligging as Blyderivierpoort? Die geboue is pragtig en is gebou van klip. Ongelukkig kan ek dit nie sê van die toestand binne nie. 1. Die kombers het 'n mors kolle op. Dit maak jou naar om onder dit te slaap. 2. Die matte is seker 'n jaar laas gewas, vol kolle en strepe. Loop op die mat met of skoene of pantoffels aan. 3. Die kombuis gordyn is so dun, gaste het in die aand geen privaatheid nie. Van buite kyk die mense reg deur die kombuis in jou slaapkamer in. 4. Dit is 'n gasteverblyf met 2 pakkies koffie, 2 suikers en geen tee. Vir die oornag prys wat betaal word het ons baie meer kwaliteit en kwantiteit verwag. By ons vorige verblyf het ons puik diens en baie meer vir die R400 per nag ontvang. Mooi plek maar onversorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Arina J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oord met vriendelike diens, maar die twee slaapplek-chalet is swak gemeubileer en uitgelê.

Die feit dat sommige twee slaapplek-chalets geen sitkamer het nie, word nie duidelik genoeg gestel in die advertensie nie. Die spesifieke chalets is definitief nie waarde vir geld nie. Dit is amper ondenkbaar dat daar geen hangkas of spieëltafel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nembambula A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nembambula A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best place ever visited.

The surrounding area is clean, rooms clean and well organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Cleford M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cleford M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was epic.

It was a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M
Saam met vriende

Wow, a very good place, so clean, I really enjoyed it!

I'll come back in summer - eish, the cold was too much for me!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Gerrie P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was lekker.

Perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Edna G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edna G
Gesin met klein kinders

Blyplek was ruim, beeldskoon geleë en heerlike kos by restaurant.

Die chalet was netjies en skoon en gerieflik. Het elke aand by restaurant gaan eet en kos en diens was fantasties en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Retha P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P
Gesin met klein kinders

Beste vakansie van my lewe - asemrowend mooi!

Luukse akkommodasie met die mooiste staproetes en natuur! Alles is daar, vat net klere, kos en drinkgoed en as jy ietsie vergeet het is daar 'n oulike winkeltjie. Baie oulike restaurant ook! Baie dankie dit was heerlik - sal weer gaan rus daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Fana M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Great views, place very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Nastassia V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nastassia V
Gesin met klein kinders

Baie aangename plek. Die 4-ster chalets regtig baie lekker om in te bly.

Die oord het 'n fout gemaak met ons verblyf. Ons het bespreek deur LekkeSlaap vir 4-ster chalets. Ingesluit 2 slaapkamer, dubbelbed, enkelbeddens, kombuis, badkamer, sitkamer/TV, eetkamer. Toe ons by chalet aankom was dit baie klein met 2 slaapkamers met 4 enkelbeddens. Slegs kombuis met klein tafel vir 4. Dadelik het dinge nie reg gelyk en gevoel volgens foto's en beskrywing van LekkeSlaap nie. Kinders was honger so ons het maar vuur aangesteek sodat kos kan gaar. Het teruggegaan na ontvangs en gevra hul moet seker maak want dinge stem nie ooreen met wat ons gedink het ons voor betaal het nie. Ontvangsdame het na bestuur toe gegaan en na rukkie het hy kom om verskoning vra en vir ons ander chalets se sleutels gegee. Om verskoning gevra en gesê ons kan gerus gaan kyk en ons bagasie oorvat, hulle sal skoonmakers stuur om op te ruim by die eerste chalet. Ek is baie dankbaar dat hul dit so gou moontlik sonder ophou vir ons reggestel het. Die 4-ster chalets is regtig baie mooi en ons het van daar baie lekker gebly. Sal enige tyd weer die oord besoek en in 4-ster chalets oorslaap. Die 3-ster is nie bedoel vir gesin nie, veral nie met kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Andrew L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew L
Gesin met klein kinders

Beautiful location, adequate accommodation, poor restaurant.

It will be best to bring your own food and self-cater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guests such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Riaan D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Baie mooi en sal almal aanbeveel om daar 'n draai te gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from guest's such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with.
Thank you.

Blyde Canyon, A Forever Resort
Marius Z - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die yskas het nie gewerk nie en die stoof ook nie. Vir die prys sou mens hoop hulle doen beter onderhoud. Daar was ook baie gaste wat harde musiek vanuit hulle karre gespeel het, en rommel uit karre se vensters gooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. Feedback from Guest's such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you

Blyde Canyon, A Forever Resort
Gloria M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

Fabulous.

Good place to relax and see natural wonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Feedback from Guest's such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you

Blyde Canyon, A Forever Resort
Alan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is mal oor die plek!

Nie my eerste keer by die Blyde Canyon nie en ook nie die laaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Feedback from Guest's such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you

Blyde Canyon, A Forever Resort
Themba N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Themba N
Saam met vriende

It was a great place to be and I would go again

Will definitely re-visit - I have already told 7 friend who are willing to visit too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Canyon, A Forever Resort se terugvoer

Feedback from Guest's such as yourselves is the only true yardstick that we have to measure our performance by and to improve our service levels with. Thank you

Blyde Canyon, A Forever Resort
Riaan C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kliëntediens, skoon chalets, vriendelike staf.

Ek sal verseker weer bespreek by Forever Resort - Blyde Canyon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Ons tydjie daar was ongelooflik lekker en ons het die staproetes BAIE geniet! Sal beslis weer daar 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean and spacious. Staff very helpful and friendly.

Lovely clean and spacious units. Lovely restaurant

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige deel van Suid-Afrika.

Alhoewel ons nie gekamp het nie, sal ek verseker terug gaan om te kamp, want dit is by verre een van die beste kampplekke wat ek al gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, restful, beautiful views.

Wonderful experience, would do it all over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 555
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 220 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWEzMDg0LWE4MDMtNGM2ZS04ZTc4LWNiODViNzk2ZjlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.58224 30.77031