Fortes Wines
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fortes Wines bied 'n pragtige eenheid wat op 'n wingerd in Napier geleë is. Hierdie eenheid bied gerieflike verblyf met flora en fauna.
Dié oopplan-eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed met 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, kookplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit beskik oor 'n eetarea en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dit lei na 'n lieflike buite-area met 'n uitsig oor die wingerd en perde wat wei. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Fortes Wines sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom