LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fortis Hotel Malaga | LekkeSlaap
+33

Fortis Hotel Malaga

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Sycamore, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 245 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fortis Hotel Malaga is aan die oewer van die Elandsrivier aan die voorheuwels van die Drankensberge, naby aan die historiese dorpies Waterval Onder en Waterval Boven geleë. Hierdie rustige, plattelandse hotel is ideaal geleë om 'n onvergeetlike Laeveld-ervaring te bied.

Van die kamers is om die sentrale swembad gerangskik en van die ander kamers het 'n uitsig oor die pragtige grasperk en tropiese tuine. Elke Standaard Kamer is toegerus met 'n televisie, lugversorging, telefoon en koffie- en teemaakgeriewe en beskik oor 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad. Elke luukse suite het 'n TV in die sitkamer en die slaapkamer. Verder is elkeen van hierdie suites toegerus met 'n digitale kluis, lugversorging, telefoon, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n instapkas en 'n luukse en suite-badkamer. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank.

Ons restaurant bied binne- en buitesitplek wat gaste in staat stel om lekker om die swembad te sit en kuier in die lente en om heerlike etes in die intieme restaurant te geniet gedurende die winter. Heerlike plaaskos is op die spyskaart en die kroeg of sitkamer-area met sy kaggel is ideaal vir 'n nagsopie. Die swembad en die stoep is definitief die fokuspunt van die hotel. Beide word omring deur ons welige tuin en nooi gaste uit vir 'n heerlike skemerkelkie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Fortis Hotel Malaga
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • N4, Sycamore, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Fortis Hotel Malaga het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R1 245
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 245
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Sycamore, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzU4i4F0Mx21tQ87bE1uQB4qej6fBkALgJvXhgXaqN9XUW5RUlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 245  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 N4 Sycamore 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.595435935555 30.448745653412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!