6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Suurbos Close, Britannia Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Founders Villa bied selfsorgverblyf en is in Britannia Beach Estate in St Helenabaai geleë. Die vakansiehuis is ideaal geleë sowat 350 m vanaf die Golden Mile Beach.
Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n stort en 'n bad toegerus is.
Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea bied banke om op te ontspan, 'n etenstafel met sitplek en 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word.
Die huis beskik ook oor 'n TV-area met 'n bank, gratis onbeperkte WiFi-toegang en 'n enkelmotorhuis. Founders Villa is ook sowat 3,3 km vanaf Shelley Point Estate geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Malande Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Suurbos Close, Britannia Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Founders Villa het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Suurbos Close, Britannia Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang