+52

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Eienaar en Besturende Agent gee geen waarborg nie en aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige direkte of indirekte skade of verliese gely deur 'n gas en/of besoeker op die eiendom nie. Alle regte van toelating word voorbehou.

Breekskadedeposito moet binne 2 weke na vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.

Neem asseblief kennis dat 'n skoonmaakfooi van R650 per bespreking.

Neem asseblief kennis dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies nie en nie as 'n venue vir funksies gebruik kan word nie.

Gaste moet asseblief bedag wees op hul omgewing en hulle daarvan weerhou om na 22:00 geraas te maak.

Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking genoem is nie. Slegs met vooraf reëling.

Indien gaste op so 'n wyse optree wat nie deur beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie of eiendom vir enige ander doel gebruik word as wat oorspronklik aangedui is, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.

Enige van die reëls wat nie nagekom word nie, 'n boete kan gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.

Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste verskaf word terwyl gaste in die huis is. Kwotasies vir skoonmaakdienste tydens verblyf op versoek.

Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. Indien die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak vereis word, sal sulke heffings van die breekskadedeposito afgetrek word.

Gaste, bring asseblief jou eie swem- en strandhanddoeke, vuurmaakhout en skoonmaakmiddels saam.

Toiletpapier en vullissakke word slegs vir die eerste nag voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 370
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 370
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Suurbos Close, Britannia Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc050a160ad488a32b645eb69cf6b99bd2048d4605ebff493b6654337be6c40959cb726a444d08b87596ec706e25ec606cb00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Suurbos Close Britannia Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.725315710672 17.951679824419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang