Four Palms Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Four Palms bied huislike verblyf in Durbanville Hills in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit kyk uit oor die majestueuse Hottentots-Hollandberge.

Verblyf word aangebied in 6 pragtig gemeubileerde eenhede wat elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, komplimentêre peuselhappies, bottelwater en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en word in die ontbytkamer genuttig. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Four Palms is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Dit is ook net 10 minute vanaf verskeie winkelsentrums, gholfbane, wynroetes en hospitale.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Four Palms Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za