LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Palms Accommodation | LekkeSlaap
+40

Four Palms Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Four Palms Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dirk L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die kamer was baie netjies en skoon. Ontbyt was ook goed gewees. Ons het net 1 aand oorgeslaap, en dit was presies soos geadverteer. Dankie vir die vriendelike diens.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Hi Dirk
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die positiewe terugvoer aan ons te stuur. Hoop ons kan julle binnekort weer akkommodeer.
Vriendelike groete

Four Palms Accommodation
Adriana V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V
Besigheidsreis

Amazing.

Die personeel is wonderlik, hulle laat jou tuis voel. Het 'n wonderlike tyd gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

The staff are wonderful, they make you feel at home. Had a wonderful time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Hi Adriana

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en ook dat jy moeite gedoen het om ons te evalueer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete
Carina

Four Palms Accommodation
Joeninne J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker van nou af ons blyplek as ons weer Kaap toe gaan.

Netjies, pragtig ingerig en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang - die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Liewe Joeninne

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoer te gee. Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.

Vriendelike groete
Carina

Four Palms Accommodation
Kevin J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin J
Gesin met tieners

Excellent place, will definitely return.

Spacious room and bathroom (both shower and bath) with excellent breakfast.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Dear Kevin,

Thank you very much for taking the time to send us such a positive review. We hope to see you and your family again in the near future.

Kind regards
Carina

Four Palms Accommodation
Hantie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en baie bederf.

Die plek is pragtig en netjies. Carina is 'n uitmuntende gasvrou.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Hi Hantie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te gee.Ons waardeer dit opreg.
Sien jou weer binnekort.
Vriendelike groete
Carina

Four Palms Accommodation
Hr H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hr H
Besigheidsreis

Uitsonderlike waarde in Durbanville.

Goed geleë, vriendelike diens, naby aan Tygervallei, en alom waarde vir geld. Die fasilitieite is goed, and sal beslis weer benut as ek in doe omgewing moet wees.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Hi Sakkie
Baie dankie vir jou moeite om terugvoer te gee en ook baie positiewe terugvoer, word waardeer.
Groete
Four Palms

Four Palms Accommodation
Danny B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, vriendelike mense en die beste ontbyt!

Ons het heerlik hier gebly. Personeel is baie vriendelik en die ontbyt in die oggend is fantasties. Definitief waarde vir geld.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Goeiedag Danny,

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee.
Hoop ons sien julle gou weer!

Groete
Carina

Four Palms Accommodation
Frans K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing en puik diens

Four Palms kan aanbeveel word vir die reisiger wat gemak en kwaliteit nastreef. Die uitsig van die Hottentots Holland berge in die agtergrond met palm bome in die voorgrond bied n besondere agtergrond vir daai laat somersaande se ontspan op die stoep. Die geriewe is eerste klas, en die staf is besonder vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt wat aangebied word is heerlik. Beslis 'n plek om te besoek en te oornag en die wynplase noord van Kaapstad is 'n hanetree ver.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete

Four Palms Accommodation
Thabang N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang N
Saam met vriende

Excellent customer service and beautiful, neat place.

Excellent customer service and beautiful, near place, superb friendly staff as well as owner.

Marian S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Fabulous stay with beautiful room! Friendly and helpful staff!

Four Palms Accommodation's terugvoer

Dear Maria, Thnak you for taking the time to send us a review. We do appreciate this.

Kind regards, Carina and staff at Four Palms

Four Palms Accommodation
Dalene D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene D
Enkelreisiger

Teleurstellende ervaring.

Die foto's en die realiteit is ver verwyderd van mekaar.

Four Palms Accommodation's terugvoer

Hi Dalene
Baie dankie vir jou terugvoer en jammer vir die teleurstelling. Ons sal graag wil weet watter fotos nie ooreenstem met die werklikheid nie, aangesien dit een van die dinge is wat gaste juis vir ons se, dat die fotos op webblad lyk soos dit in werklikheid lyk.
Wat die kliente diens betref waarvoor jy ons 1 uit 5 gegee het, sal ons ook graag wil weet waarop spesifiek ons kan verbeter om dit vir toekomstige gaste 'n aangename ervaring te maak.

Vriendelike groete
Carina

Four Palms Accommodation
Prof Wannie C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Wannie C

Heerlik gebly.

Fasiliteite baie goed. Netjies en skoon. Bed lekker.

Kobus D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tipe gastehuis wat ons met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Carina en haar span is wenners - die diens, kos en gasvryheid was perfek. Ons sal graag weer daar oorbly!

Elana F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana F
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoekpad 19, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoAA3InGaCjF24z5ZRA0V6LBiuaA8KXUU7uw27loTbOSup4Pn21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 19 Franshoek Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.850209 18.641181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!