LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Durbanville

Four Palms Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elisia S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Gemaklik en mooi skoon. Besonders skoon! Gemaklike bed waar jou lyf uitrus. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Highly recommended. Easy access for meetings in CPT and a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Genoegdoening, bederf. Heerlik daar oorgeslaap. Op die kort lys vir blyplek in die Noordelike voorstede. Ontbyt was uit die boonste rakke, met 5 ster personeel. Vroegoggend was die kaggel aan die gang terwyl dit buite gesuus het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Maria Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete

Andre V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Ideale verblyf in Kaap en omgewing. Die plek is super netjies. Personeel is baie vriendelik en die kamer is mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
1 nag
5.0
Des 2024

Gemaklik en gerieflik. Ek was in die Durbanville area vir een dag en Four Palms het alles gebied wat ek nodig gehad het. Dis veilig, skoon en netjies, en ek sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan & Landie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, baie netjies, aandag aan detail, ontspanne en het veilig gevoel. Die verblyf by Four Palms was vir ons heerlik. Net soos wat ons dit paar jaar gelede ervaar het, dit is die rede hoekom ek weer die gastehuis gekies het. Carina het ons ook gasvry en vriendelik ontvang en ons kamer het als gehad wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

As ek meer sterre kon gee sou ek! Alles is perfek. Amazing verblyf, 5-ster gasvryheid, lekker ontbyt, netjies, ruim en gemaklike kamers. As ek meer sterre kon gee sou ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Yolandi, Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie. Hoop ons sien weer binnekort. Vriendelike groete Carina

Fhumulani M
1 nag
4.8
Sep 2024

Excellent. My stay was great. I had a great time and the place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dc S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Uitstekende kwaliteitverblyf. Topgehalte diens en verblyf met alles wat jy sou verwag, uitmuntend netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Maristha Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te stuur. Ons waardeer dit en hoop om julle binnekort weer te akkommodeer. Hoop julle kan volgende keer ontbyt eet. Vriendelike groete Carina

Johan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Gerieflik, rustige omgewing, netjies. Dit is maklik om te vind, bied vriendelike diens, die kamer is netjies en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Johan, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoering te gee. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Carina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoAA3InGaCjF24z5ZRA0V6LBiuaA8KXUU7uw27loTbOSup4Pn21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 19 Franshoek Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.850209 18.641181

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang