Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways Gardens Gaste Estate

Gastehuis
Kothuis 5
Vanaf R795
R795 R557
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 5 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed, 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte en panne. Basiese Easyview-DStv is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae en oor naweke. Ons het 'n wasgoeddiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat partytjies, geraas en harde musiek nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 6
Vanaf R795
R795 R557
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 6 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte en panne. Basiese Easyview-DStv is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae en oor naweke. Ons het ook 'n wasgoeddiens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat partytjies, geraas en harde musiek nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, albei met en suite-badkamers. Die eenheid het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte en panne. Basiese Easyview-DStv is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae en oor naweke. Ons bied ook 'n wasgoeddiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat partytjies, geraas en harde musiek nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 3 is 'n tweeslaapkamer-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte en panne. Basiese Easyview-DStv is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae en oor naweke. Ons bied ook 'n wasgoeddiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat partytjies, geraas en harde musiek nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf R1 895
R1 895 R1 327
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 1 is 'n drieslaapkamer-eenheid, elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is 'n sitkamer en ten volle toegeruste kombuis wat 2 van die slaapkamers bedien. Die derde slaapkamer het sy eie sitkamer, TV en ten volle toegeruste kombuis. Die kombuise is volledig toegerus met stowe, mikrogolfoonde, yskaste, potte en panne. Basiese Easyview-DStv is beskikbaar. Hierdie eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae en oor naweke. Ons bied ook 'n wasgoeddiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat partytjies, geraas en harde musiek nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R795
R795 R557
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Richard-straat 27, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MmY2MjQzLTNkZmQtNDQ1Yi1hYTNhLTk4YWEyZDA5YjQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R557 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 27 Richard Road Kengies, Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.000317489702 28.000888824463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem