LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 694 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Francois R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Die akkommodasie is smaakvol, skoon en netjies. Ons het lekker daar oornag. Ons het heerlik gebly, rustige plek, netjies en mooi versorg. Beskik oor alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Gerieflik en gemaklik. Ons was vriendelik ontvang. Lekker bederfie in die yskas gekry. Netjies en skoon, die beddens was van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Heerlik en behulpsaam. Die verblyf was heerlik en die gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mostert V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netjiese, aangename verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Roland het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
1 nag
5.0
Sep 2026

Goeie oornag akkommodasie tussen bestemmings. Goeie oornag tussen bestemmings en gasheer altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Een aand net saam vriende. Verskriklik lekker plek, die mense is baie aangenaam. Glad nie gesukkel om in te boek nie, dit het als baie glad verloop. Als was daar beskikbaar vir ontbyt, koffie en tee. Sal volgende jaar vir seker weer terugkeer daar na Fox Den Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te ontvang.

Lukas V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Goeie en netjiese blyplek. Baie betjies en skoon. Was 'n goeie plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
One waardeer jou resensie. Baie dankie.

Jandre V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Sal die gastehuis voorstel. Dit was baie lekker. Ek en al my vriende het ongelooflik lekker gebly. Dit is baie netjies en baie skoon. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir jou resensie, ook julle vriendelikheid.

Willie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie gerieflik, kamer ruim genoeg en het niks gekort nie. Heerlik gebly, lekker geslaap ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer elkeen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 694

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 694 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek