LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Für Elise in Kleinmond | LekkeSlaap
+15

Für Elise in Kleinmond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 161, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Für Elise is 'n selfsorghuis wat tussen berge en die see in Kleinmond skuil.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, die tweede badkamer het ook 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n ingeboude braai en 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n binnehof, eetkamer en leeshoekie.

Die leefarea lei na die beskutte agterplaas met 'n tuin, verskeie hoekies en 'n paar skilpaaie. Die TV-kamer is op die tussenvloer en het 'n TV met DStv en WiFi. Daar is ook parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Die huis is 3 blokke van die rotsagtige kus af, asook 1 km vanaf 'n winkelsentrum, restaurante, die hawe, Kleinmond- en Palmiet-strande en die strandmeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Für Elise in Kleinmond sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 3de Laan 161, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 161, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZO3S6tkoW3ClecXp4DlzLIQMKTXuEwKqfVh2v1OxtfOfub0n6w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 161 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.343065278559 19.018441027062
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!