Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Uitzicht Struisbaai

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Fraai Uitzicht Struisbaai
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jason L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason L
Saam met vriende

Have loved Struisbaai from our visit 20 odd years ago. It has a special place in our hearts.

Lovely place with a short walk to the best beach in Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraai Uitzicht Struisbaai se terugvoer

Hi Jason,

Very happy to hear you had a nice stay. Yes, Struisbaai is just such a special place, one visit and you want to come back again.

Hope to see you soon again.

Regards
Annemarie

Fraai Uitzicht Struisbaai
Michelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies, goed toegerus.

Heerlik gerus en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraai Uitzicht Struisbaai se terugvoer

Hallo Michelle,

Ek is so bly om te hoor alles was volgens julle smaak, dit maak my gelukkig as my gaste die huis geniet het.

Hoop om julle gou weer te sien. Mag julle 'n wonderlike jaar verder beleef.

Vriendelike Groete
Annemarie

Fraai Uitzicht Struisbaai
Lorraine V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Great.

Alles was heerlik. Net 1 remote was 'n probleem aangesien ons 3 voertuie was. 'n Ekstra rooster word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraai Uitzicht Struisbaai se terugvoer

Hallo Lorraine,
Dankie vir die verwysing, soos ek en jy bespreek het, sal defnetief nog remotes aanskaf.
Bly julle het die huis geniet.
Groete
Annemarie

Fraai Uitzicht Struisbaai
Cynthia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Gesin met klein kinders

Ons het die kuierstoep baie geniet.

Die huis is baie mooi uitgelê, dit is regte familie kuierhuis. Die huis is netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Die area is lekker rustig en kinders kon lekker speel in die parkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraai Uitzicht Struisbaai se terugvoer

Hallo Cynthia,
Baie dankie vir die mooi verwysing ek is bly julle het Fraai Uitzicht geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annemarie

Fraai Uitzicht Struisbaai
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argonauta Veiligheidslandgoed, Argonautastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9414f3fec1c4128d642b21cd3441fe73be4514c0e4cc841bac002e65e5422048eadc3d2aa5941b1d9ff82685ffc17f291df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Argonauta Security Estate Argonauta Street 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.791207 20.043078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem