8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Argonauta Security Estate, Argonauta Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fraai Uitzicht Struisbaai is 32 km vanaf die De Mond Natuurreservaat en 2,5 km vanaf Struisbaai se hawe geleë en bied gratis WiFi en 'n privaat area op die strand. Die woonstel is op 'n sekuriteitslandgoed waar gaste aktiwiteite soos visvang, kanovaart en perdry op die strand kan geniet.
Dié woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Alle kuierareas het platskerm-TV's met die volle DStv-pakket en die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Elke kamer het moderne waaiers ten die muur, asook paneelverwarmers vir die winter. Die kuierarea het 'n lieflike kaggel. Die sitarea het 'n Jetmaster-kaggel, maar daar mag nie vuur daarin gemaak word nie. Alle binnenshuise ligte is met beurtkraggloeilampe toegerus en die omsetter sal die TV aan die gang hou tydens beurtkrag.
Daar is 'n heerlike kuierarea buite met 'n dak en sitplek vir 8 gaste.
Die woonstel bied ook 'n speelarea vir kinders, en 'n tuin met 'n boma en toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Argonauta Security Estate, Argonauta Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Fraai Uitzicht Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Argonauta Security Estate, Argonauta Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang