Clarens Akkommodasie by Francisco Guesthouse & Villa Clarens | LekkeSlaap
+44
+44

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf 6 km van Clarens af op die Bethlehem-pad.

Verblyf in die gastehuis bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gemeenskaplike plaasstyl- kombuis is ruim en toegerus met 'n mikrogolf en stoof. Gaste het toegang tot binnebraaigeriewe en 'n sitarea.

Die villa is 'n gerieflike, rustige huis met 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en oopplan-leefarea en -kombuisie. Daar is 'n mikrogolf, yskas en braai op die stoep.

Let asseblief daarop dat daar nie TV's in die eenhede is nie.

Francisco Guesthouse & Villa is omhein met 'n elektriese heining en daar is heelwat veilige parkeerplek beskikbaar. Ongelukkig is dit nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Francisco Guesthouse & Villa Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTdlYzg5LTJiZDctNDEyNC05MzIyLTNlNzEwNzA1NDJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Francisco Farm Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -28.447053265795 28.411567211151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za