Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Selfsorg in Clarens

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Em T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful stay at the lovely villa! We had an absolutely lovely stay at the Francisco Villa. Grietjie was a lovely host, who made it easy to get in and get settled. It's a lovely distance from Clarens, away from the sometimes intense vibe. It's also a lovely run to the Ash River Outlet and back, if that sort of thing interests you. We enjoyed braais in the evening, and watching the cows in the morning was lovely. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Thank you, Em. I appreciate your kind feedback. You're always welcome.

Chantelle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Relaxing & beautiful. We really enjoyed our stay. The hosts were so friendly and welcoming. Will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ons het vreeslik lekker gebly en die plaasatmosfeer was fantasties. Ons het heerlik gekuier in die kombuis met die lekker vuurtjie - bed was gemaklik - sal enige tyd weer gaan bly. Baie gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Naweek wegbreek in Clarens. Fantastiese villa in die pragtige Clarens streek. Heerlik rustig. Ons het so lekker gekuier! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina M
1 nag
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties. Regtig waarde vir geld. Netjies, skoon en naby aan alles. Gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Alvine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike plaasatmosfeer met al die gerief waaraan jy kan dink. Ons het heerlik gekuier. Kamers is pragtig en gerieflik. Binnebraai het gesorg vir lekker kuier om die vuur. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie welkom ♡

Marietjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

’n Heerlike wegbreek by Francisco Guesthouse! Ons het van 1 tot 4 Mei by Francisco Guesthouse in Clarens gebly en dit was ’n absolute plesier! Die gastehuis is kraakskoon en pragtig versorg. Elke kamer het sy eie badkamer, wat dit baie gerieflik gemaak het vir ons groep van vier paartjies – almal oud-skoolmaats wat weer kon saamkuier. Die beddens was ongelooflik gerieflik en luuks en die elektriese komberse het gesorg vir heerlike warm nagte in die koue Oos-Vrystaat. Die oopplan sitkamer en kombuis was gesellig en warm, danksy die lieflike gasverwarmer. Ons het elke aand om die binnebraai gekuier – dit was definitief een van die hoogtepunte! Bedags het ons Clarens en Fouriesburg verken, maar saans was dit ’n fees om terug te keer na die warmte en gemak van Francisco Guesthouse. Ons kan hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderful. We really enjoyed its locality and view. Grietjie and Hardus were wonderful hosts. Very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Thank you, Clyde! Always welcome!

Rudi J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfekte ligging, ontspannend, rustig, beslis aan te beveel. Ons groep het bestaan uit grootouers, ouers en kinders met vriende. Baie lekker gekuier met die 'op die plaas' gevoel. Die kamers is ruim en netjies. Die leefarea met binnebraai was ideaal vir die koel weer met genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Dankie Rudi ... ek waardeer opreg! Kom kuier weer.

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Clean, quiet and private. The host was very friendly and welcoming. Will stay there. Clean, quiet and private. The host was very friendly and welcoming. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Francisco Farm, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTdlYzg5LTJiZDctNDEyNC05MzIyLTNlNzEwNzA1NDJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Francisco Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.447053265795 28.411567211151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang