Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 367

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Francolin Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Klippies B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klippies B
Gesin met tieners

Alle was baie netjies en die plekkie is baie skoon.

Ek sou net 'n aluminumplaat by die stofie in die leefkamer sit om 'n moontlike brandgevaar te verhoed. Maar verder geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willize G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willize G
Saam met vriende

Rustig en netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Cottage se terugvoer

Dankie, ek hoop om julle weer te verwelkom by Francolin.

Francolin Cottage
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Van die vriende wat saam was het aanbeveel dat 'n televisie 'n goeie aanvulling sal wees in die huis, sowel as 'n strykyster. Verder was daar nie probleme nie, ons kon net glad nie die stoof in die hoofhuis gebruik nie, slegs die plate het gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Cottage se terugvoer

Hi,

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal beslis 'n strykyster aanskaf en ons 'n TV in die kerskous vra.Ons het na die oond gekyk en dit werk, jy moet net die time op die oond aansit. Baie dankie vir die laat weet ons sal seker maak ons los 'n nota vit die volgende gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Francolin Cottage
Tanya D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Oulike plekkie, lekker sentraal geleë, kon sommer stap na die restaurante. Oulike bordspeletjies en kaarte - kon kinders lekker besig hou. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging om omgewing te verken.

Die huis is goed toegerus en die komplimentêre verversings is 'n bonus en laat mens onmiddellik welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liane D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liane D

Heerlike wegbreek in pragtige huisie.

Alles wat jy nodig het - selfs WiFi vir die kinders! Pragtige huisie in rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Cottage se terugvoer

Beste Liane, Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in McGregor. Vriendelike groete, Louise

Francolin Cottage
Adele T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adele T
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging en uitstekend toegerus.

Francolin Cottage was 'n uitstekende keuse vir ons naweek. Dit is sentraal geleë binne stapafstand na restaurante, markie ens. Die huis is gerieflik en goed toegerus. Die tuin is lekker groot en ideaal vir speel. Sal vir seker weer hier bespreek volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Cottage se terugvoer

Beste Adele,

Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet by Francolin Cottage. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom by Francolin Cottage en in McGregor.

Vriendelike groete,
Louise

Francolin Cottage
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f4c930b3a72832c221df658a2f00086252eacf1a70e364b57fd1c0b912f9a0d2f2d96244cacbae49df133ab559da6ed7447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 9 Kerk/Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947928 19.826265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem