Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frangipani House & Driftwood Cottage

Frangipani House
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Al die beddens het 100% perkallinne. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die huis het 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eetarea lei na 'n beskutte binnehof, die ideale plek vir kinders om te speel. Die onthaalarea het 'n onderdakbraai en daar is sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, stoommasjien, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi is betaalbaar op aankoms.
Troeteldierfooi van toepassing.
Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar per persoon vir gaste wat nie by die bespreking ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Driftwood Kothuis
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Driftwood Kothuis is 'n eenheid met 1 slaapkamer en 'n ekstra bed in die oopplan-leef/eetarea. Dit is smaaklik versier en volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en oondjie. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 100% perkallinne. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met DStv, veilige parkeerplek op die perseel braai- en onthaalarea in die privaat tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi is betaalbaar op aankoms.
Troeteldierfooi van toepassing.
Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar per persoon vir gaste wat nie by die bespreking ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d7103acd22eadea1777a9a40ae5402b2c237f932a8787ac135a4e23ff303a8f263ddfbfec8f9fbdefa7487640ab6c25da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.588621341059 26.882363542923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem