Naval Hill Akkommodasie by Franklin View | LekkeSlaap
+67
+67

Franklin View

69 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R935 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Franklin View Guesthouse is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley-woongebied met sy maroen, oranje en groen bedags en 'n oseaan van skitterende liggies snags.

Die landelike atmosfeer wat deur die geelhout en leerafwerking in die ruim leefarea geskep word, skep warmte en gerief.

Nuttig 'n heerlike ontbyt op 'n mistige oggend, terwyl jy na voëlsang luister.

Daar is maklike toegang tot die N1 en die huis is slegs 5 km vanaf die middestad en sowat 10 minute se ry van die lughawe af.

Franklin View spog met die beste uitsig aan die noordelike hange van Naval Hill. Die dekor is landelik met die klem op geelhout en leer. Daar is luukse en suite-slaapkamers met DStv. Daar is ook 'n swembadjie en braaigeriewe. Die gasvrou en gasheer is Marietjie en Gustav Swanepoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir Franklin View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Innes-laan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Franklin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R935
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R935
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R935
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R935  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 9 E Innes Ave Waverley 9310 Vrystaat 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -29.093941915729 26.236681938171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za