LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Gastehuis in Naval Hill

Franklin View   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsa D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

PuiK! Baie dankie vir wonderlike omgee diens wat ons ontvang het, en dan was die uitsig nog 'n bonus ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and lovely. The place is amazing. We received excellent service, and we also enjoyed the breakfast. I highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Puik in alle opsigte. Gulhartig deur die gasheer ontvang en na ons kamer geneem en fasiliteite gewys. Kamer was ruim, smaaklik gemeubileer met 'n pragtige uitsig oor die boomryke deel van Bloemfontein en verder. Smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handré R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, ontspannend. Sal definitief weer daar oorbly. Dis nogal gerieflik om die N1 te bereik van daar af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Voldoen aan al die verwagtinge. Pragtige uitsig oor die stad vanaf die balkon. Lekker ruim kamers. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie En Elna B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie gerieflike kamer en heerlike ontbyt. Ons het lekker gebly en sal weer van Franklin View gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Surprise package in Bloem. Comfortable, spacious bedroom, fantastic views, great breakfast. If we need to stop over in Bloem again, we will definitely go back to Franklin View. Probably wouldn't recommend it to someone who struggles with stairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavlin T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Fantastic viewing. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 1)
Bespreek

9 E Innes Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 1) 164 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614