Franny's Place
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andros-straat 13, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R4 428 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Franny's Place is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n rustige doodloopstraat in die hartjie van Langebaan. Hierdie huis bied ruim en gerieflike verblyf. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastetoilet met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude braai, 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Daar is 2 rusbanke vir 2 kinders in die leefarea en 'n draagbare braai buite.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Andros-straat 13, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Franny's Place het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andros-straat 13, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap