Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Franschhoek Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicole V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met vriende

Hoogs aanbeveel!

Die ontbyt is fantasties en die beddegoed is super gemaklik! Die hele kamer is modern met al die nodige items en geriewe. Die personeel is ook uiters behulpsaam en vriendelik. Ek ondersteun hierdie hotel enige tyd weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
François D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
François D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Dit was lekker. Ongelukkig was die geiser af (net na beurtkrag) en kon ons nie die mooi bad en stortkop benut nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestia O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Netjies, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Die diens en behulpsaamheid van die mense was fantasties.

'n Baie lekker plekkie om te bly. Lekker ontbyt, fantastiese werkers en opsies vir aandete. Die kamers is van die beste wat ek nog beleef het. Dit is van internasionale gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie spesiaal, van die aankoms tot ons vertrek.

Ons is Saterdag, die 29ste getroud en met ons aankoms op die 30ste, was ons baie verras met die spesiale moeite en die vonkelwyn en roosblare wat die vertrek versier het. Ons was baie verras en ons het groot waardering vir hierdie verrassing wat ons ingewag het. Nogmaals dankie aan die personeel wat ons verblyf aangenaam gemaak het. Ons sal verseker weer by die Franschhoek Boutique Hotel bly. Ons bespreking via die website was ook maklik en gerieflik. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, comfortable room and great staff.

We'd love to come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madalé L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalé L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wittebrood destination.

Ons het ons eerste aand van wittebrood hier spandeer en dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Madalé. Dis wonderlik om te hoor jullie het jullie verblyf so geniet en ons hoop om jullie gou weer te sien.

Franschhoek Boutique Hotel
Minette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelike personeel.

Ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dit was wonderlik om jullie by ons te hê, Minette.
Sien julle gou weer.
Groete,
Die span by Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel
Adele T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A sweet little spot. Doing the most within a confined space.

Room was spacious. Loved the fireplace. Pity our bath plug didn't work well. Water ran out while we tried to fill the bath. Cup at basin also not clean. The hot breakfast was delicious. Staff friendly. Not worth the money if it's not on special rates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dear Adele,
Thank you for taking the time to share your feedback with us. We are so sorry to hear that your experience hasn’t met your expectations on this occasion.
Hopefully, we get to welcome you back to better your memories of us.
Warm Regards,
The team at Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel
Karmi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusief, modern, mooi, lekker.

Franschhoek Boutique Hotel is perfek geleë. Dit is modern, netjies en loopafstand van al die restaurante en winkels. Ons het baie lekker daar gebly, sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Hi Karmi
Baie dankie. Jou terugvoering is wonderlik en beteken baie vir ons. Ons hoop ons sien julle somber gou weer.
Groete,
Die span by Franschhoek Boutique Hotel

Franschhoek Boutique Hotel
Debra F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic 3 night stay.

Location was perfect as you could walk straight out to the village. We only had breakfast on one morning, and it was a hot, tasty English breakfast. The room was great, stunning view, comfortable, and clean. Could not fault anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Enkelreisiger

Die uitsig vanuit die kamer is prentjiemooi.

Die hotel is baie gerieflik geleë - in 'n systraat, 'n paar treë vanaf die hoofstraat. Kliëntediens by die hotel self was uitstekend, maar ek het 'n oproep 'n dag voor die tyd gekry om te vra of hulle my kan skuif oor hulle 'n dubbelbespreking gehad het en dit was baie swak hanteer. Die hotel is so netjies, maar twee van die wit kussingslope op my bed, was gevlek en dit het afbreek gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izanne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly.

Ons verblyf was heerlik. Sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet, dankie.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die hotel was netjies en skoon. Die ontbyt was ook uitstekend. Enkele goedjies in die kamer wat gepla het is bv. die handdoeke wat al bietjie verslete is, die koffiemasjien was vuil en 'n paar goed in die badkamer het aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Dit het 'n goeie ligging met baie goeie diens en besonderse kamers. Ons het die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldi-mari B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte vinnige wegbreek.

Ons het 'n heerlike vinnige wegbreek geniet. Die kamer was pynlik skoon en netjies. Die hotel is stapafstand van alles en baie goeie restaurante lekker naby. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en ons baie welkom laat voel. Sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sonder die 40% afslag is dit eintlik nie bekostigbaar vir Suid Afrikaners nie. Hulle moet dit oorweeg om ander pryse vir ons te vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, venue proximity to all meal places.

Value for money, excellent staff and food good. Location also good as one can walk to all places of interest, wine trips etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O
Saam met vriende

Lekker gesellig, ontbyt is heerlik, kamers is pragtig!

Ek dink dit wat dit die heel lekkerste gemaak het was die kaggel in die kamer! Veral vir die reënerige en koue winterdae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Beste Christa,
Baie dankie via jou mooi woorde. Dit was so lekker om jou by ons te hê en te weet dat julle so lekker gebly het.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Jock S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jock S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Netjies, modern en die ontbyt was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Beste Jock,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle by ons te he en ons sien uit om julle gou weer te sien.
Veilig bly.
Groete,
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Philip W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hotel

We got a great deal. The room was clean and very comfortable and the breakfast was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dear Philip,
Thank you for your review received.
We loved having you as our guest and we hope to welcome you back real soon.
Warm Regards,
The Franschhoek Team

Franschhoek Boutique Hotel
Chad R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and beautiful rooms.

Well positioned and the breakfast is great. The layout of the room and bathroom is great. I really liked the smart TV and being able to use Netflix. It was a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenza F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste kamers, beste plek vir 'n weelderige bederf en rustige wegbreek.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik, ontbyt is heerlik. Die kamers is regtig baie mooi en het 'n pragtige uitsig oor wingerde en die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die plek het regtig baie mooi kamers met 'n pragtige uitsig!

Baie luukse kamers wat pragtig gemeubileerd is! Die badkamer het 'n pragtige bad en groot stort met 'n glasskuifdeur wat kan wegskuif. Hulle het 'n pragtige uitsig oor die Franschhoekberge wat mens kan sien uit dubbelglasdeure vanuit jou kamer. Die kamer was skoon en netjies met vriendelike personeel. Die hotel is naby baie restaurante en kunsgalerye. Dit is regtig 'n pragtige plek om kom rus in styl!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Liefste Retha,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Ons is so bly om te hoor dat julle julle tydjie by ons so geniet het. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Tiaan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het die bespreking op 'n spesiale aanbod gekry. Ons kon hier bly danksy Covid wat veroorsaak het dat daar baie min buitelanders is en dus is die verblyf bekostigbaar gemaak het vir Suid-Afrikaners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Hallo Tiaan,
Baie dankie vir jou puik terugvoering.
Dit was lieflik om julle by ons te he en ons is baie bly om te hoor dat julle so spesiale tyd saam met ons gehad het.
Tot ons julle weer sien.
Groete
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Reinardt P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster gebly! Aanbeveelbaar!

Ons het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Hallo Reinardt
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering.
Mag ons julle gou weer terug verwelkom.
Groete,
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Joani G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Die kamers is pragtig, gerieflik en netjies, en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die personeel het als moontlik gedoen om by die Covid-19 regulasies te hou. Die hotel is ook baie sentraal gelee en als was binne loop afstand. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Liewe Joani,
Jy het ons dag gemaak! Dis so lekker om te hoor ons gaste gaan huistoe met sulke spesiale herinneringe. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Die Franschhoek Span

Franschhoek Boutique Hotel
Nico S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker kuier met uitstekende diens

Franschhoek is n pragtige dorpie met lekker restautante en heelwat besienswaardighede

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Stunning rooms, great breakfast, friendly staff. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vakansie verblyf.

Kamer was foutloos, alles was perfek netjies. Diens was vriendelik en ontbyt was heerlik. Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dankie, Alisha.

Franschhoek Boutique Hotel
Lilirie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilirie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, goeie diens en heerlike ontbyt.

Pragtige uitsig, baie smaakvol en gerieflik. Baie goeie ligging. Diens is goed en ontbyt is uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te deel en te ervaar. Dit beteken baie vir 'n klein eiendom soos onsself.

Franschhoek Boutique Hotel
Caroline B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B
Saam met vriende

Huiselijk met top service en top ontbijt.

Verblijf in Franschhoek Boutique Hotel is een aangenaam verpozen. Centraal gelegen, op loopafstand van restaurants en winkels. De kamers zijn fraai ingericht en de service is top. Behulpzaam en men doet een stapje extra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te deel en te ervaar. Dit beteken baie vir 'n klein eiendom, soos onsself.

Franschhoek Boutique Hotel
Janine M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en gerieflik.

Ons het 'n halfprys winskoop raakgeloop en dus was dit oor en oor die moeite werd. Ons sal ongelukkig nie die volprys kan bekostig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lewellyn was so vriendelik.

Fantasties. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad en die vuurtjie in die kamer was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde en resensie. Franschhoek Boutique Hotel is beslis die warmste plek om hierdie winter te wees!

Franschhoek Boutique Hotel
Robert S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

I would recommend Franschhoek Boutique Hotel to everyone. Absolutely stunning rooms and excellent services. The food was fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franschhoek Boutique Hotel se terugvoer

Thank you so much for choosing to stay with us and even more so taking the time to share your experience with others.

Franschhoek Boutique Hotel
Veronica V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en by naby alles.

Heerlike verblyf en selfs dierevriendelik. 5 ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

Exceptional experience, will do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Saam met vriende

Fantastic!

Worth every penny! Awesome hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge is oortref!

Presies wat ons nodig gehad het! Beveel dit hoogs aan. Sal vir seker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil teruggaan.

Goeie area en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie B
Besigheidsreis

Absoluut amazing.

Van die aand van ons aankoms tot die oggend wat ons vertrek het was als net perfek: diens, kos, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was mooi, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die dorp en berge.

Die parkeer-area asook die trappe en stoep op pad na die ingang van die hotel was teleurstellend. Die stoep het afgeskeep voorgekom en dit is ongelukkig die eerste indruk op die plek. Daar is ook 'n ongebruikte vertrek vol ou goed, 'huisrommel' en stoorkamer waar mens verby stap op pad na die ontvangsarea. Glad nie aanloklik. Sodra mens die ontvangs binne stap dan kry mens wel die 'luuksheid' wat mens verwag. Ontbyt was heerlik met 'n lekker verskeidenheid om van te kies. Die bestuurder en sy span was vriendelik en baie attent op ons as gaste. Kamer was pragtig en die Morso stofie wat aangesteek was met ons terugkeer na 'n ete uit, het die kamer heerlik 'cozy' gemaak. Vir die tarief het ek tog so effens meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Verblyf was baie netjies en ruim. Kaggel in koue weer was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc6f4e09357498ccc67003a1214544b8cfee71a8310b21b5c3651b112cfbe4e8f8c03f9814472b209a2a83a8116a91edb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Daniel Hugo Street Corner of Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.911643655051 19.119294014861