Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Colours

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 600 R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Franschhoek Colours is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Village Artisan-kompleks in Franschhoek. Dit is langs die Franschhoek Wine Tram en perfek vir gaste wat wynplase wil besoek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, 'n kas en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het rusbanke, 'n kaggel en plafonwaaiers. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby Franschhoek se middedorp, trekpleisters, restaurante en kunsgalerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Franschhoek Colours sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Franschhoek Colours
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Astrid and Brenda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Colours het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b0185f23a5ccbb9822884d47037e66025a229f99ed3ebec532682a2314ab1b9d61d88794c342cf9181b98d55242ec15a09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 73 Cabriere Street Unit 3 Marble House Village Artisan 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.905996825655 19.112708560699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem