Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franskraal Self-Catering Unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Franskraal Self-Catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en dankie aan die eienaar vir haar vriendelikheid.

Ja, meer gekry as wat ons verwag het. Uitstekende diens en vriendelikheid ontvang in die kluis vir die hondjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie Louise.

Franskraal Self-Catering Unit
Elizna A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie ruim, goed toegerus en is naby alles.

Puik akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie Elizna

Raynette

Franskraal Self-Catering Unit
Rene C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend hemels.

Dit was 'n wonderlike verrassing om te sien hoe netjies en skoon, pragtig en sentraal dit geleë is. Alles wat 'n mens nodig het was daar. Ek sal vir seker weer daar wil vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein bederfies en veilige parkering onder 'n skadunet het bygedra.

Ons het heerlik gebly! Alles in die woonstelletjie was keurig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie Ronel

Raynette

Franskraal Self-Catering Unit
Liebe H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebe H
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plekkie perfek geleë!

Ongelooflik lekker gebly. Bitter vriendelike mense, niks was ooit te veel moeite nie, jys reg langs 'n verskriklike lekker koffiewinkeltjie en 100m van die mini-mark. Jy is 'n straat weg van die see af en sien die see selfs van die verblyf af. Sal beslis weer gaan kuier. Hulle het ook die oulikste hondjie wat so liefdevol was met ons kinders. Boek boek boek, jy sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens.

Ons reisplanne het op die laaste nippertjie verander en ons gasvrou het agteroor gebuig om ons te akkommodeer. Ons het reeds ons volgende afspraak geboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good!

We had a very comfortable stay, and although we arrived a bit early, no one made us feel it was a problem. Apparently, we were her first-time visitors, and there were a number of "first-time spoils" for us, which were much appreciated! Although it's not a seafront property, it's very close to the walkways and beach and, yes we would recommend it to friends. Many thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie Peter

Raynette

Franskraal Self-Catering Unit
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3ffd02bd97e571c9001fdadedbe7250d7031a9284ce7fb242838393d167c2028df15f165dda1f1011a099c216dc59964ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270 nouVanaf R1 143 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 75 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60730701445 19.394313364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem