Franskraal Self-Catering Unit
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 5 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 270R1 143 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Franskraal Self-Catering Unit is ideaal vir 'n gesin en is 100 m vanaf die strand.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n klein etenstafel met stoele en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie woonstel is naby 'n vlooimark, restaurante, koffiewinkels en 'n wassery.
Slaapplek
’n Bespreking by Franskraal Self-Catering Unit sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Raynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 6
Ligging
- Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Franskraal Self-Catering Unit het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom