Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frederik House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederiklaan 1202, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Frederik House is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë en die laaste slaapkamer is in 'n aparte kothuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Die vierde buiteslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis se kombuis is met 'n gasstoof, oond, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel, slim-TV met DStv en stroomkanale, en gratis WiFi. Daar is ook 'n aangewese werkspasie vir diegene wat moet werk.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die omheinde tuin. Die dubbelmotorhuis bied parkeerplek, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Sonkrag voorsien krag in geval van kragonderbrekings.

Slaapplek

’n Bespreking by Frederik House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 49

Jaar gelys 5

Ligging

  • Frederiklaan 1202, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederiklaan 1202, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA099a90ce4e10e81909ee7e98ea756ee50b709d4ed01d8fbfe5d9cdf11eb7636bfc7bd08b63fef3d16a4e3f81dafa8b808aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 1202 Frederik Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9958788 22.6129976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem