LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Freedom O' Clock Backpackers Retreat | LekkeSlaap
+29

Freedom O' Clock Backpackers Retreat

5 resensies
Rugsakreisigerslosies
Jungle One Safaritent
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Slaap onder die sterrehemel en luister na die see in hierdie reeds opgeslaande, hoë gehalte koepeltente. Elke tent het 2 enkelbeddens, linne en 'n sonkraglig. Dis gerieflik naby die ablusie- en gemeenskaplike geriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

Kinders 0 tot 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Kinders 11 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Freedom O Clock voorsien gas vir die yskas en vrieskas. Indien jy verkies om die klein aasvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R20 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Indien jy verkies om die diepvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R40 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Jy kan ook jou eie LP Gas (9 kg of groter) saambring. Tariewe sluit maaltye en doendinge uit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Surf - Dubbelkamer
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer is 1 van 3 kamers in 'n L-vorm wat ongelooflike uitsigte oor die see, strand en rivier bied. Al die kamers is privaat met skuifdeure wat na 'n sondek lei. Dié kamer het 'n dubbelbed en pakruimte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

Kinders 0 tot 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Kinders 11 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Freedom O Clock voorsien gas vir die yskas en vrieskas. Indien jy verkies om die klein aasvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R20 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Indien jy verkies om die diepvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R40 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Jy kan ook jou eie LP Gas (9 kg of groter) saambring. Tariewe sluit maaltye en doendinge uit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mush-kamer - Slaapsaal / Gesin
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie slaapsaal of gesinshut en het 4 enkelbeddens, ’n dubbelstapelbed en 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

Kinders 0 tot 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Kinders 11 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Freedom O Clock voorsien gas vir die yskas en vrieskas. Indien jy verkies om die klein aasvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R20 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Indien jy verkies om die diepvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R40 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Jy kan ook jou eie LP Gas (9 kg of groter) saambring. Tariewe sluit maaltye en doendinge uit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Viskamer - Gesinskamer
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer is 1 van 3 kamers in 'n L-vorm wat ongelooflike uitsigte oor die see, strand en rivier bied. Al die kamers is privaat met skuifdeure wat na 'n sondek lei. Dié gesinskamer het 'n dubbelbed en stapelbed.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

Kinders 0 tot 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Kinders 11 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Freedom O Clock voorsien gas vir die yskas en vrieskas. Indien jy verkies om die klein aasvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R20 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Indien jy verkies om die diepvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R40 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Jy kan ook jou eie LP Gas (9 kg of groter) saambring. Tariewe sluit maaltye en doendinge uit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ontspan-kamer
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer is een van 3 in 'n L-uitleg met ongelooflike mooi uitsigte oor die see, strand en rivier. Elke kamer is privaat met skuifdeure na 'n sondek. Die Ontspan-kamer is 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis en ablusieblokke met toilette en storte met warm water.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders 0 tot 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Kinders 11 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. Freedom O Clock voorsien gas vir die yskas en vrieskas. Indien jy verkies om die klein aasvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R20 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Indien jy verkies om die diepvrieskas te gebruik, sal 'n koste van R40 per dag gehef word wat met aankoms betaalbaar is. Jy kan ook jou eie LP Gas (9 kg of groter) saambring. Tariewe sluit maaltye en doendinge uit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdumbi Riviermond, Mngcibe, 5140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c67f41017d4290f17bcdd58f6c1da9ab3983ce3ef7eb8d6315b833d3c10abe4019765fb4f408f5e5c93d4505d6d1f9122cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Mdumbi River Mouth Mngcibe 5140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.926624447079 29.214292148479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!