Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Surf - Dubbelkamer
- Slegs kamer
- Mush-kamer - Slaapsaal / Gesin
- Slegs kamer
- Viskamer - Gesinskamer
- Slegs kamer
- Riverside Cabin
- Selfsorg
Huisreëls
Tariewe sluit drankies, maaltye en aktiwiteite uit.
Freedom O Clock streef daarna om nie te mors nie. (Zero Waste Journey). Daar is nie munisipale infrastruktuur in die omgewing in die area nie en geen munisipale dromme in ons nabye dorpe nie, glo dit of jy wil of nie. Daarom versoek ons gaste om die gebruik van geriefsverpakking en nie-herbruikbare/herwinningsbottels se gebruik ernstig te oorweeg.
Jy word aangemoedig om die hoeveelheid enkelgebruikplastiek te verminder wat jy na die dorp te bring.
Dit sal baie waardeer word indien jy herwinningsmateriaal saam met jou neem om dit in die area met munisipale infrastruktuur weg te gooi, wat dit hanteer.
Ons maak slegs op reënwater staat. Maak asb. seker dat jy water spaarsamig gebruik.
Baie belangrik: indien jou kind weggooidoeke gebruik moet jy asb. jou eie doeksakkies saambring om dit saam terug te neem en in 'n munisipale area weggooi. Doeke is nie bio-afbreekbaar nie en kan nie brand nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mdumbi River Mouth, Mngcibe, 5140, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang