LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Freedom O' Clock Backpackers Retreat | LekkeSlaap
+29

Freedom O' Clock Backpackers Retreat

5 resensies
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Freedom O' Clock Backpackers Retreat
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Derek H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derek H
Saam met vriende

Ideal for younger free-spirited backpackers.

Not suited to needs of older fishermen group.

Jf S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons het ons verblyf baie geniet, welkom gevoel, Otto en Lo is puik gashere en ons sal vir seker weer gaan.

Freedom O' Clock Backpackers Retreat's terugvoer

Thanks for your lovely review. Had a really fun time with you guys visiting.
Look forward to seeing you again.
Keep well.

Till next time.

Freedom O' Clock Backpackers Retreat
Corné N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné N
Saam met vriende

Versteekte juweel.

'n Stukkie paradys by een van die ongerepte strande in die land. Dit bied 'n goeie wegbreekkans en om die natuur in sy rouste vorm te beleef. Die eienaars is gasvry, vriendelik en maak die heerlikste geregte. Dis eenvoudig met die nodige geriewe, en bied iets unieks aan wat mens nie sommer elke dag beleef nie. Definitief vir jong en avontuurlustige mense. Nie geskik vir Sedan voertuie nie, grondpaaie bied ekstra opwinding.

Freedom O' Clock Backpackers Retreat's terugvoer

Hi there,

Thanks again for visiting us and for the awesome review. We hope to meet you again someday. All the best for the year ahead :-)

Lu, Otto & Coral-Bella

Freedom O' Clock Backpackers Retreat
Coralie S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coralie S
Gesin met klein kinders

It was awesome!

Totally off the grid and absolutely fantastic!

Freedom O' Clock Backpackers Retreat's terugvoer

Hi there, Thanks for your review. It was lovely meeting your family and sharing some good laughs and yummy crayfish.
Enjoy the rest of your time in SA!

Freedom O' Clock Backpackers Retreat
Alinda D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D
Gesin met tieners

Heerlik.

Dis ongelooflik mooi ongerepte natuur. Die eienaars is gasvry en vriendelik.

Freedom O' Clock Backpackers Retreat's terugvoer

Hi Alinda, Thanks so much for your review. We really enjoyed spending time with you guys and sharing our paradise with you. So happy your daughter managed to squeeze the horse ride in :-). Hope to see you again some day. Regards to your awesome family.

Freedom O' Clock Backpackers Retreat
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdumbi Riviermond, Mngcibe, 5140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c67f41017d4290f17bcdd58f6c1da9ab3983ce3ef7eb8d6315b833d3c10abe4019765fb4f408f5e5c93d4505d6d1f9122cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Mdumbi River Mouth Mngcibe 5140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.926624447079 29.214292148479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!