French Quarter in Sandbaai
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Garth H - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Richard F - Apr 2024
Algehele gradering
Great location.
Hanette S - Apr 2024
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie.
Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely cottage nook right next to the lagoon and within walking distance of the beach.
Wendy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Oh goodness, this was awesome just what we needed. Fishing rod and water. Loved it.
French Quarter in Sandbaai se terugvoer
Thank you for your lovely review, Wendy. You are welcome back any time
Liza J - Feb 2024
Algehele gradering
Sal definitief langer bly volgende keer!
French Quarter in Sandbaai se terugvoer
Baie dankie, Liza, vir jou pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Sien uit na julle volgende besoek.
Denise S - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was in die blyplek. Die ligging is perfek.
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Genoeg spasie vir die 2 van ons gewees, rustige buurt en gemaklike loop afstand.
Jaco K - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing hospitality.
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable, relaxing and calm.
French Quarter in Sandbaai se terugvoer
We really enjoyed having you
Mrs.zurainnah M - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect getaway from the hustle and bustle of the city.
Lees meerFrench Quarter in Sandbaai se terugvoer
Thank you Mrs Zureinnah. We thoroughly enjoyed your company as well and look forward to hosting you again. Kindest Regards
Eileen B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by French Quarter.
Andries D - Mrt 2022
Algehele gradering
Snoesig en privaat.
Juliana R - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Netjiese plekkie naby die see. Knus. Goed ingerig.
Chrisna C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Brian Mervin H - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenam, veilig, in 'n mooi omgewing.
Arnold Lionel Allan M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
French Quarter in Sandbaai se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Julle is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-singel 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom