Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy Bay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Froggy Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annemari B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari B
Gesin met tieners

Gasvry, skoon, netjies.

Baie gasvry. Netjiese plekkie om te bly, perfek as jy 2 tieners het. Mooi area, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Froggy Bay se terugvoer

Baie dankie Annemari, dit is altyd aangenaam om wonderlike gaste soos julle te ontvang. Groete

Froggy Bay
Dean John B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean John B
Saam met vriende

Excellent service and friendly family people.

Beautiful views, exceptional value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en vriendelik.

Ons het deur Kaapstad beweeg na 'n oogkundige afspraak en dit 'n langnaweek gemaak. Ons het een aand by Froggy Bay geslaap om nader te wees aan plekke wat ons met ons kinders wou besoek (Boulders & Scratch Patch). Froggy Bay was die opsie vir ons en dit was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte F
Gesin met tieners

Fantasties. Goeie diens.

Pragtige kamers. Uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Froggy Bay se terugvoer

Wonderlike gaste. Ons is bly julle het dit geniet en ons sreef voortdurend na uitmuntendheid.

Froggy Bay
Peggy D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy D
Saam met vriende

Presies wat ek nodig gehad het.

My 2 vriendinne en ek het die heerlikste tyd by Froggy on the Bay gehad. Die gasheer en gasvrou is so vriendelik en wil net help en maak seker dat ons alles het wat ons nodig het. Die plekkie is pragtig, netjies en die uitsig is wonderlik. Baie veilig, motors mag maar teen pad staan, niemand wat daar doelloos ronddwaal. Die perfekte plek om te gaan recharge of indien jy in die kuierplekke wil gaan uithang dit is net so 'n klipgooi van Froggy on the Bay so ook Pikkewyn Strand en ook Boldersstrand is naby en baie ander besienswaardighede veral vir toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Froggy Bay se terugvoer

Die 3 dames was die perfekte gaste. Ons is bevoorreg om hulle van diens te kon wees. Kom maar weer!
Sarie van Eeden

Froggy Bay
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaBtmwA5nd0Wz9LnPugVq0M9ChtCXm4ZryNiBQ2bbx1rHQg818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 54 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20659 18.45433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem