Fullham Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk uit oor die Atlantiese Oseaan.

Die lodge bestaan uit bed- en ontbytkamers, "Dolpin Suite" en "Whale Suite" met balkonne wat oor die see uitkyk en en-suite badkamers, "Pool Suite" met 'n uitgang na die swembad en jacuzzi dek en 'n prviaat, selfsorg kothuis met 'n stoep genaamd "Garden Suite".

Kampsbaai selfsorg- en bed- en ontbytakkommodasie.

Gerieflik geleë in Kampsbaai, een van die gewildste areas in Kaapstad. Die gastehuis het 'n reeks uitstekende verblyfopsies: selfsorg of bed- en ontbyt suites vir elke smaak en sak.

Die gemeenskaplike sitkamer, eet-areas en swembad is daar vir al ons gaste se genot.

'n Heerlike, rustige, buffet ontbyt is ingesluit by die tarief. Gratis WiFi is beskikbaar in die huis. Visa en Mastercard word aanvaar. Kinders bo die ouderdom van 12 is welkom.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fullham Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]